ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 19, 2019

Volksdiens

Met die totstandkoming van Die Vryburger was daar geen verwagting van sterk groei en ’n toename in lesers wat in die buiteland woon en werk nie. Oor die jare het…

Die ANC mik na pensioene

Die ekonomiese “kenners” binne die ANC het weereens die party se begeerte bevestig om privaat en openbare  pensioen fondse se geld  te gebruik om bankrot staats entiteite te probeer red….

Ekologiese ramp tref Natal

Die afgelope week is bykans 1,600 kubieke meter (1,6 miljoen liter) olie en suur in die Mduduzi Rivier gestort.  Willowton Oil is verantwoordelik vir die ramp wat beskou word as…

Totsiens aan die kewertjie

Na 80 jaar het die laaste Volkswagen kewer van die monteerband gekom om ’n einde te bring aan die een motor wat die wêreld se bekendste voertuig geword het. In…

Wêreld ekonomie minder rooskleurig

Dit is kommerwekkend dat lande soos Duitsland en Brittanje, wat van die sterkste ekonomiese moondhede van Europa is, ook ’n sterk daling in finansiële stand ondervind. ’n Amerikaanse ekonoom sê…

Miljoene bevry van skuldlas

Die nuwe wet wat pas deur die parlement goedgekeur is, kan meebring dat byna 10 miljoen mense se skulde afgeskryf mag word. Die wet wat gesien word as ’n bevoordeling…

TLU SA ondersteun hawelose boere met Plaashuise Register

TLU SA stel graag die Plaashuise Register bekend om boere wat in nood verkeer by te staan met verblyf.  Dié inisiatief spruit uit ‘n idee van mnr. Bertus van der…

Motor rubriek – Volvo XC40 T3 R-Design

Volvo is bekend daarvoor dat dit van vroegste tye af werklik moeite doen met die ontwerp van hulle voertuie. Dit staan ook bekend as een van die veiligste motors op…

Jemen separatiste gereed vir dialoog

Die separatiste in die suidelike streek van Jemen het gesê hulle is gereed om dialoog te voer met Saoedi-Arabië oor die afstand doening van die stad Aden. Dit volg nadat…

Kuba desperaat om ekonomie te verbeter

Die kommunistiese regering van Kuba is skynbaar desperaat om die swak ekonomie van die land te verbeter, en het selfs sovêr gegaan om belasting te hef op vars groente, vrugte,…

Sjina tree op teen Amazon

Die Sjinese regering het opgetree teen die Amerikaanse aanlyn sakeonderneming, Amazon.com, nadat hy ’n reeks T-hempies bemark het ter bevordering van die Hong Kong demokrate se verset. Die anti-regering T-hempies…

Britte betoog oor Kashmir

Die regering van Pakistan het ’n dringende gesprek met die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad aangevra, en die Indiese Eerste Minister kraai oor die veranderings wat aangebring is in Kashmir se…

Noord-Korea staak dialoog met Suide

Die kommunistiese Noord-Korea het aangekondig dat geen verdere dialoog met sy suidelike buurstaat, Suid-Korea gevoer sal word nie. Die aankondiging kom nadat die gesamentlike militêre oefeninge van Suid-Korea en Amerika…

VSA steek stok in Iran skip

As ’n olie tenkskip wiele gehad het, kon gesê word die VSA het ’n stok in die skip se wiel gedruk voordat hy kon terugkeer na sy bestemming. Die Grace…

Johnson, Merkel en Macron in gesprek

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson ontmoet hierdie week vir Kanselier Angela Merkel van Duitsland en President Emmanuel Macron van Frankryk. Dit sal die eerste ontmoeting van Premier Johnson wees…