ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 16, 2019

Grondgryp laat boere in twyfel

Gedurende die afgelope maande het dit al stiller geword oor hoe die regering met sy grondgryp program gaan vorder terwyl die fokus tans op ANC verdeeldheid gerig is. Boere regoor…

Miljarde kon beter spandeer word

Die Nasionale Gesondheidsplan van die ANC regering kan soveel as R400 miljard per jaar beloop, en onder sekere omstandighede selfs meer wees. Kenners wat sterk gekant is teen die beoogde…

Skenkings vir OB hofsake groei traag

Die organisasie “Demokrasie in Aksie” wat hulle beywer om voldoende geld in te samel vir betaling van die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se hofkoste wat reeds naby die R1 miljoen…

Opmars deur anti-OB leiers verwag

Hangwi Maumela Die ontevredenheid wat tans in Suid-Afrika getoon word teen die omstrede Openbare Beskermer, vind nou ook neerslag met Hangwi Maumela wat selfs ’n opmars beplan na die OB…

Sies – die ANC smaak is walglik

’n Veldtog waarin ouers hulle weersin te kenne gee oor die liederlike wyse waarop die owerheid geadverteer het met die doel om mense aan te moedig om meer te lees,…

KragDag 2019 is reuse sukses

Die Landbou Ekspo wat vanjaar vir die eerste maal tydens die Sakeliga Kragdag – in samewerking met TLU SA – aangebied is, was ‘n reusesukses. Die jaarlikse Kragdag-verrigtinge is vanjaar…

Italië: Nuwe oorbrug byna klaar

Die brug wat ’n jaar gelede inmekaar gestort het in Italië, is herbou en sal waarskynlik in April 2020 voltooi wees. Die Italiaanse Eerste Minister, Giuseppe Conte, het in ’n…

Duisende vroue betoog in Brasilië

Duisende vroue, wat hoofsaaklik van Indiaanse afkoms is, het aan ’n optog deelgeneem in Brasilië om beswaar te maak teen die konserwatiewe Jair Bolsonaro se beleid. Die vroue bestempel die…

Hong Kong: Trump dikteer vir Sjina

President Donald Trump het gesê Sjina moet eers die voortslepende spanning in Hong Kong beëindig alvorens ’n handelsooreenkoms met die VSA aangegaan word. Die aanbeveling van die Amerikaanse president kom…

VSA: Ses polisiebeamptes in skietery

’n Dramatiese geval van ses polisiebeamptes wat in ’n skietery gewond is in Philadelphia het weereens skokgolwe deur Amerika gestuur. Die skieter wat in ’n woonhuis was, het vir ure lank…

Saoedi moet saamwerk of oorlog verloor

Die suidelike separatiste in Jemen het Donderdag gewaarsku dat die regering van Saoedi Arabië om samewerking te bied of om die oorlog te verloor. Die stryd in Jemen is nie…

Johnson: Sekere parlementslede werk teen Brexit

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het Donderdag gesê daar is sekere Britse parlementslede wat alles moontlik doen om Brexit uit die Europese Unie te blokkeer. Hy sê hulle is…

Hewige politieke stryd in Argentinië

Die politieke stryd tussen die konserwatiewe president van Argentinië en sy opponent uit die linkse sosialiste kamp, se tempo styg tot by die finansiële markte van die land. Die aankondiging…

rolex replicas for sale