ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 15, 2019

Kom tot besinning

Om ’n Nasionale Gesondheidsplan in werking te stel, beteken nie om soos Eskom, ’n R50 miljard af te smeek van die regering se geld wat hy van die belastingbetalers gevorder…

Hof verbied Eskom kontrak

Eskom is deur middel van ’n hofinterdik verbied om ’n kontrak toe te ken wat vir drie jaar geldig sou wees en R350 miljoen beloop. Die kontrak behels die aankoop…

Zuma veg teen betaal van R16 m

Die beslissing van die Hooggeregshof dat Jacob Zuma sy hofkoste ten bedrae van R16 miljoen moet betaal, het die voormalige ANC president nog nie laat ophou veg teen die bevinding…

Mkhwebane vs Ramaphosa wek belangstelling

Dit blyk dat getuienis wat geliasseer is onder Reël 53 sluit ook in die bankstate van die verskillende entiteit betrokke by die verkiesingsveldtog. Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, se regsverteenwoordigers…

Gesondheidsplan sal misluk

Meer as genoeg bewyse bestaan om te besef dat die ANC se beplande gesondheidsplan vir alle inwoners van die land, gedoem is tot mislukking. Die Nasionale Gesondheidsplan (NGP) van die…

Reserwebank baas dagvaar ANC raadslid

Asof geen ander bedrag goed genoeg is nie, word nog ’n eis van R500,000 ingestel, hierdie keer die baas van die Reserwe Bank teen ’n raadslid. Lesetja Kganyago, die goewerneur…

Kashmir: Pakistan vra gesprek met VN

Pakistan het ’n skriftelike versoek gerig aan die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad oor Indië se oortreding van Kashmir se dekades oue status. Spanning is reeds naby breekpunt tussen die twee…

Aktiviste stop trein in Duitsland

Dosyne klimaat en omgewingsaktiviste het geprotesteer teen Volkswagen deur ’n trein wat van die vervaardiger se motors vervoer, tot stilstand te dwing. Die protesteerders het op die spoorlyn gelê en…

Moskou hof ten gunste van betogers

Die hof in Moskou het beslis ten gunste van die betogers dat hulle kandidaat wel mag deelneem aan die verkiesing in Septembermaand. Die Russiese opposisie kandidaat, Sergei Mitrokhin, was deur…

Poetin: Rusland wen die wapen stryd

Uit Moskou het President Vladimir Poetin nie gehuiwer om ’n uitdagende houding in te neem teen die Amerikaanse regering nie, en openlik gesê sy land wen die wapen stryd. Die…

Hong Kong lughawe in totale chaos

Die besige Hong Kong Lughawe is vir ’n tweede agtereenvolgende dag in chaos gedompel dur die demokratiese opposisie wat in hul derduisende die ontvangsaal beset het. Die kommunistiese owerheid van…

Iran skrik vir Britse optrede

Die regering van Iran het blykbaar geskrik met die aanhoor dat ’n Britse oorlogskip onderweg is na die Golf See om sy handelskepe en olie tenkskepe deur die Golf te…

Argentinië staar probleme in gesig

Meningspeilings in Buenos Aires, Argentinië, toon dat die swak vertoning van President Macri in die eerste rondte van die verkiesing as president, die land se geldeenheid, die peso, gevaarlik laat…