ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 14, 2019

ANC respekteer Hanekom optrede

Die ANC het in ’n verklaring gesê die party respekteer Hanekom s optrede om die voormalige president hof toe te sleep oor sy uitlating. Zuma se voormalige woordvoerder, Mac Maharaj…

Nuusflitse

Zwane beskuldig oor Estina projek Volgens getuies voor die Staatskaping kommissie het die vorige Minister van Minerale Sake, Mosebenzi Zwane, die munisipale bestuur van Phumelela forseer om die Estina Suiwelprojek…

So sal Gesondheidsplan jou raak

Die ANC regime se Nasionale Gesondheidsplan sal in fases geïmplementeer word om uiteindelik algehele en omvattende diens te word. Die staat sal die stelsel beheer van die nuwe “mediese skema”…

Twee leeus op vrye voet

Die woordvoerder van die Ezemvelo KZN Wildlewe het bevestig dat twee leeus deurgebreek het weens ’n swak plek in die heining, en steeds op vrye voet is. Aanvanklik het vyf…

Hanekom dagvaar Zuma oor belediging

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, is klaarblyklik binnekort weer in die hof, en hierdie keer omdat hy ’n mede-ANC lid beledig het. Die ANC se voormalige minister, Derek Hanekom,…

Perspektief: Die waarheid oor onderwys in SA

Die liberale dampkring het ’n veldtog geloods om die mislukte onderwys-beleid van die nuwe SA voor die deur van doktor Verwoerd se beleid te probeer lê. Die naaste waarheid van…

Ware geloof (10).

Ek glo in Jesus Christus, wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig, gestorwe en begrawe is, en ter helle neergedaal het. Ons hoor dan ook in die Woord oor Jesus…

Rusland begrawe vyf wetenskaplikes

Die Russiese Weermag het aanvanklik weggeskram van die massiewe ontploffing verlede week tydens ’n toetsprogram met kernkrag aandrywing vir ballistiese missiele. Die inwoners van twee stede het kort na die…

Venezuela: Maduro wil Kongres beheer

Die regering van president Nicolas Maduro van Venezuela wil ’n kommissie saamstel om die 2020 verkiesing te evalueer wat kan beteken dat die regering sy posisie kan verstek in die…

Moskou in verset oor stemreg

Die Russiese staats kommunikasie agentskap het die internet reus Google versoek om nie die “onwettige” verset optog van duisende inwoners van Moskou te dra nie. Die verset optog wat geïnisieer…

Konserwatiewes verloor steun in Argentinië

Die konserwatiewe president van Argentinië, Mauricio Macri, voer ’n opdraande stryd om die presidentsverkiesing te wen, en die opposisie kandidaat het reeds ’n stewige groei getoon. Ontevredenheid heers in Argentinië…

Guatemala: Konserwatiewes wen verkiesing

Die kiesers van die Sentraal Amerikaanse staat het die afgelope naweek ’n konserwatiewe presidentskandidaat verkies om die arm land te lei in die volgende vyf jaar. Alejandro Giammattei het ’n…

VSA vra sterker optrede teen Iran

Die Amerikaanse president se nasionale veiligheidsadviseur, John Bolton, het in Londen aangedoen om samesprekings te voer met die nuwe regering van Brittanje oor die verhouding met Iran. Bolton het versoek…

Kommandowurm ruïneer Sjinese boere

Die gevreesde kommandowurm, wat alles kaal vreet soos sprinkane, is besig om menige kleinboere in Sjina te breek toe die plaag onverwags op groot dele landbou grond toegesak het. Talle…

rolex replicas for sale