ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 13, 2019

Die rooi vlag wapper

Die toenemende aanpassing in die stand en koers van Suid-Afrika se bestel as ’n sogenaamde demokrasie, wek kommer by volksgenote wat sien hoe die Rooi Vlag van kommunisme al hoër…

Rand die slegste geldstelsel in die wereld

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die Rand, het sy laagste vlak sedert September 2018 bereik. Die staat se skuldlas, Eskom se onvermoë en negatiewe kommentaar van moontlike afgraderings seur agentskappe, word aangegee…

Nuttelose SAW in Wes-Kaap

Sedert meer as 1,000 “troepe” in die Kaapse misdaad  vlaktes ontplooi is het het moorde nie afgeneem nie.  Die afgelope week het daar 47 moorde plaasgevind. Die ANC se minister,…

Nog ‘n SABC baas loop

Die SABC se hoof operasionele beampte, Craig van Rooyen het bedank.  Van Rooyen was ook betrokke by die uitvoerende tegnologie afdeling van die SABC.  Sy redes word aangegee as persoonlike…

Durban was ’n renbaan

Vir meer as twee jaar was Durban die jaagduiwels se renbaan, want alle spoedlokvalle met kameras was buite werking. Die stad het vir twee jaar feitlik geen inkomste gehad uit…

Ramaphosa kry senior advokate teen OB

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het twee senior regsverteenwoordigers aangestel om sy saak te behartig teen die omstrede Openbare Beskermer. Die geveg teen die OB, Busisiwe Mkhwebane, word die week…

SABC radio’s sonder sokker

Die SABC se radiodiens het ’n taai oorveeg gekry toe beslis is dat die radiostasies voortaan geen sokkerwedstryde mag uitsaai nie. Die 18 verskillende radiostasies besien nagenoeg 27 miljoen luisteraars,…

Dodetol styg met Indiese vloede

Die sterftes het reeds die 100 ste slagoffer geëis in ongekende vloede wat vanjaar met die moesonreëns veroorsaak is. Swaar een ’n grondverskuiwings weens die aanhoudende reën het die dodetal…

Brasilië arresteer voormalige miljardêr

Die polisie in Brasilië het Eike Batista, ’n charismatiese mynbaas en oliemagnaat wat vroeër die land se rykste man was, gearresteer as gevolg van beweerde geldwassery en onwettige handel. Due…

Talle sterf van hitte in Nederland

Bykans 400 neer mense as gewoonlik het in Nederland omgekom gedurende die afgelope hittegolf wat oor groot dele van Europa geheers het. Die besonderhede is die afgelope naweek bekend gemaak…

Maduro weier gesprek met Guaido

Alhoewel die omstrede president van Venezuela, Nicolas Maduro, en sy afvaardiging weier om die gesprek met die opposisieleier te hervat, het die Noorweegse regering weereens tussenbeide getree. Noorweë sê hy…

Pakistan stop treine na Indië

Die uiters doeltreffende treindiens tussen Pakistan en Indië het weens die konflik oor Kashmir, klaarblyklik tot stilstand gekom. Pakistan het sy hoof treindiens na Indië die naweek gestaak en het…

Premier Johnson vasbeslote oor Brexit

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, is vasbeslote om op 31 Oktober die Verenigde Koninkryk te laat uit tree as lid van die Europese Unie. Johnson het in ’n TV…

Italiaanse koalisie spat uitmekaar

Die Italiaanse koalisie regering van konserwatiewes en nasionaliste het uitmekaar gespat, en die Adjunk-Eerste Minister het bevestig dat die regering na maande se interne struwelinge nie langer so kan regeer…