Suid-Afrika stort in duie
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die politieke ontleders sê die toestande in Suid-Afrika verswak nou by die dag, en die haglike toestande stel inwoners nou op dieselfde vlak as in Zimbabwe. Met ’n polisiediens wat…
Die SA Polisiediens is in ‘n krisis. Polisie beamptes word jaarliks getoets of hulle in staat is om vuurwapens te hanteer. Met die mees onlangse toets het bykans 9,000 beamptes…
Die miljardêr, Johan Rupert, se negatiewe siening oor Suid-Afrika sal waarskynlik net verder versterk word nadat gewapende diewe miljoene rand se kosbare besittings gesteel het. Die inligting is bekend gemaak…
Die tweede TV program reeks van die privaatspeurder Bolhuis is gestop nadat hy herhaaldelik na pikswart mense verwys het as “houtkoppe” en as “n*gg*rs”. Kyknet het dit noodsaaklik geag om…
Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is deur die regsverteenwoordigers van die ANC president daarvan beskuldig dat sy vertroulike bankstate “gelek” het. Die bankrekening van Ramaphosa wat gebruik was vir inbetalings…
Die Sjinese weerburo het dringende waarskuwings uitgereik oor die super kragtige tifoon wat die land nader en chaos kan veroorsaak in ’n groot gebied van die land. Tifoon Lekima het…
Wanneer ‘n mens die naam Opel hoor of sien gaan jou gedagtes onwillekeurig terug na die jare van die Super Bos. Dit was ‘n blitsbuks van formaat en het sy…
Terwyl president Donald Trump gelukkig gehou word met ’n “vriendelike brief” van die Noord-Koreaanse leier, Kim Jong-Un, word verdere toetse met kort afstand projektiele steeds gedoen. Die afgelope naweek het…
’n Tornado wat die naweek Luxemburg getref het, was die ergste wat die stad nog beleef het toe dit ’n spoor van verwoesting agter gelaat het. Die tornado se omvang…
Inwoners van twee Russiese stede het hulle gehaas om iodine te bekom wat gebruik word om die uitwerking van radar bestraling teen te werk nadat ’n onverwagte ontploffing weens ’n…
Die Hong Kong opposisie, het met ’n nuwe aanslag gekom om die wêreld bewus te maak van die anti-Sjinese oortuigings wat by die inwoners van die stad heers. Die gelope…
Terwyl die Britse Eerste Minister vasbeslote bly dat hy op 31 Oktober die Verenigde Koninkryk se lidmaatskap in die Europese Unie sal beëindig, het sy Minister van Buitelandse Sake ’n…
Die Amerikaanse Minister vn Verdediging, Mark Esper, het kort na sy besoek aan Mongolië, vertrek na Suid-Korea om met senior leiers van die land samesprekings te voer. Die vermoede bestaan…
Nuutste kommentaar