ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 9, 2019

OB kry nog ’n kopskoot

Die Openbare Beskermer het Donderdag weer ’n kopskoot gekry toe sy die Hooggeregshof saak in Pretoria verloor het teen die ANC president, Cyril Ramaphosa. Busisiwe Mkhwebane moes vir die soveelste…

OB kry hulp met hofkoste

Busisiwe Mkhwebane, die omstrede Openbare Beskermer wat deur Jacob Zuma aangestel is, kry nou uit ’n sekere ondersteuners kamp hulp vir haar regskoste. Busisiwe Mkhwebane sit met ’n skuldlas van…

Skurke word polisiebeamptes

Meer as 4,100 polisie beamptes in diens van die staat, het ’n kriminele rekord, en toon hoe oneffektief die ANC regering se Nasionale Ontwikkelings Plan is. Met die skrikwekkende gegewens…

NGV en die Afrikaners

As daar na die Nasionale Gesondheid Versekerings Wet gekyk word dan duik daar onmiddellik vrae op.  Die doel van die wet is om sg. universele gesondheid sorg vir elke Suid…

Ford gaan maar betaal

Die Ford motormaatskappy in Suid-Afrika het uiteindelik besluit om onderhandelings te begin met mense en families wat skade gehad het met ’n Ford Kuga. Die swak vervaardigde Kuga waarvan die…

Pakistan skors Indiese ambassadeur

Die Pakistan Nasionale Veiligheid Komitee het besluit om diplomatieke bande te beëindig met Indie, en daarmee ook die ambassadeur gevra na Indieq terug te keer. Die optrede volg na ernstige…

Russe ontwikkel lang afstand hommeltuig

Terwyl die groot moondhede alle moontlikhede naspeur om doeltreffende wapentuig te omwikkel, het Rusland ’n ultra moderne hommeltuig ontwikkel wat soveel as 5,000 kilometer afstand af te lê sonder enige…

Strategiese VSA besoek aan Mongolië

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, bring eersdaags ’n besoek by die senior leiers in Mongolië, met sy “oë gerig op Rusland en Sjina”. Die inligting is die afgelope…

Taliban bom dood talle polisie

Die Taliban terreurgroep het aanspraak gemaak as die aanvallers wat verantwoordelik is vir die gruwelike bomontploffing in Afghanistan waar minstens 20 mense omgekom het en 150 gewond is. Die ontploffing…

Britte dalk met Brexit sonder kos

Alhoewel verskeie groot instansies in die voedsel bedryf reken daar sal geen tekort aan voedsel wees nie, het ander gewaarsku dat Brexit kan lei tot ’n ernstige voedsel tekort in…

Nong Kong in sy grootste krisis ooit

Die verset onder die jongmense in Hong Kong het die stad tot sy grootste krisis ooit sedert 1997 gebring toe Brittanje die beheer van die stad aan Sjina oorgedra het….

Indië en Pakistan dreig mekaar

Kashmir is die jarelange strydpunt tussen Indie en Pakistan, en die optrede van Indie het nou die gevaar lyn bereik wat kan lei tot oorlog tussen die twee lande wat…

rolex replicas for sale