ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 8, 2019

Sakevertroue daal verder

Besigheids vertroue bly steeds swak en onder druk. Dit is dus verblydend dat die SA Kamer van Handel en Nywerheid (Sacci)  uiteindelik die vinger op die pols plaas deur te…

Wie is slim en wie is dom?

ʼn Afrikaanse onderwyser by ʼn prestige privaatskool in Durban Westville is geskors na sy glo aan die kinders vertel het dat blanke kinders oor die algemeen slimmer is as kinders…

Kaapse huispryse daal

Eiendomspryse in die ryk woonbuurte van Kaapstad het gedaal met tot 50% van die aanvanklike verkoopsprys. Verkopers in woonbuurte soos Constantia en die by die Atlantiese oseaan het hul pryse…

Ramaphosa koop duur stoetbul

Bewerings word gemaak dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, ʼn obsessie het met beeste vir sy groot plaas in die Oos-Transvaal en gevolglik het sy plaasbestuurder glo die veiling bygewoon…

Kewers vernietig SA bome

Die kewer wat in bome gate boor en die boom kort daarna vrek, kos SA reds derduisende bome wat gevrek het en nou ook ’n ernstige bedreiging word vir boomryke…

Krisis: Groot aanwas, swak groeikoers

Suid-Afrika se ekonomiese krisis veroorsaak toenemende geweld, en word aan verskeie faktore gekoppel, waarvan die swak groeikoers van minder as 0,5% ʼn sondebok is. Vergeleke met die vorige jaar, het…

Rusland sal nuwe missiel ontwerp

President Vladimir Poetin van Rusland het die VSA gewaarsku dat sy land sal begin met die ontwikkeling van nuwe missiele indien die VSA besig is met so ’n ontwikkelingsprogram. President…

Noord-Korea wil wapen program uitbrei

Noord-Korea se leier, Kim Jong-Un, het $2 miljard uit sy kuber begroting onttrek om die wapen ontwikkelingsprogram uit te brei. Die afgelope naweek het Noord-Korea die vierde toetsprogram van nuwe…

Trump vries Venezuela bates in VSA

In nog ’n poging van die Amerikaanse regering om die Maduro-bewind tot oorgawe te dwing, het President Donald Trump aangekondig dat alle bates van Venezuela gevries gaan word wat in…

Sjina dreig VSA oor missiel basis

 Kort nadat Amerika gevra het dat ’n land in Asië die VSA moet toelaat om ’n grond basis vir missiele op te rig, het Sjina skerp gereageer en waarskuwings geopper….

VSA waarsku Sjina oor Venezuela

Kort nadat Sjina gewaarsku het dat Amerika nie ’n basis moet oprig :op Sjina se voorstoep nie, het die Amerikaanse Veiligheidsadviseur, John Bolton, skerp gereageer. Bolton het Sjina gewaarsku, en…

Britte saam met VSA in Golf gebied

Die nuwe Minister van Verdediging in Brittanje, Ben Wallace, het pas aangekondig dat die Amerikaanse oproep tot gesamentlike beveiliging van die Golf seeroete, ondersteun sal word. Die VSA het ’n…

Skotte ten gunste van onafhanklikheid

Indien die Slotte nou na die stembus sou gaan, sal diegene ten gunste van onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk, ’n oorwinning behaal. Michael Ashcroft het die eerste groot peiling gedoen…

rolex replicas for sale