ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 7, 2019

Unisa staking kring uit

Ontevrede studente van die Universiteit van SA het ‘n staking begin by die Sunnyside en Natal kampusse maar  het dit nou uitgebrei na bykans al die kampusse regoor die land. …

Nuusflitse

Bank aandele daal skerp Banke se aandele het op die Johannesburgse Effekte Beurs drasties waarde verloor en die daling in hul indeks pryse is die skerpste sedert April 2017. Volgens…

Nedbank waarsku regering

Nedbank het hul half-jaarlikse verslag gebruik om ‘n strak waarskuwing aan die regering te rig. Volgens die verslag is daar ‘n 10% kans dat Suid Afrika oppad is na ‘n…

Perspektief: Quo vadis – terug na die moeder as rolmodel

Die volkshuishouding word gebou deur verbonds-gesinne: so het God dit beskik, so het ons voorsate dit uitgeleef. Terwyl die wêreld om ons hierdie week “vrouedag” vier, behoort élke volks-gesin hulleself…

Nog probleme vir Openbare Beskermer

Die Openbare Beskermer het gekla dat daar ’n smeerveldtog teen haar gevoer word omdat sy die “onaantasbare” mense se sake ondersoek. Die anti-korrupsie groep, Accountability Now, het egter ’n kriminele…

HSBC bankiers se hoof bedank onverwags

Skokke het deur die HSBC struktuur getrek by die bekendmaking dat die Hoof Uitvoerende Beampte van die bank, John Flint, onverwags bedank het. Flint se bedanking kom slegs 18 maande…

Dreigende stakings in motorbedryf

Stakings kan binnekort die motorvervaardigers in Suid-Afrika lamlê as ’n ooreenkoms nie spoedig bereik word met die vakbond Numsa nie. Die eerste rondte samesprekings het misluk, en ’n tweede poging…

Faith Muthambi word moontlik geskors

’n ondersoek van die omstrede SABC as nasionale uitsaaier het glo gevind dat die voormalige Minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, haar mag misbruik het. Volgens berigte het Faith Muthambi haar…

Sjinese geldeenheid stort na benede

Die Sjinese geldeenheid het sodanig verswak dat dit nou die laagste waarde het sedert die groot insinking van 11 jaar gelede. Die insinking kom na aanleiding van die handelsoorlog tussen…

AFD steun groter as Merkel se CDU

Die nasionalistiese politieke party, die Alternatief vir Duitsland (AFD), het die voortou geneem deur meer steun te kry as die Christen Demokrate Unie (CDU) van kanselier Angela Merkel. Die opname…

Russiese polisie arresteer honderde betogers

Uit Moskou word berig dat die Russiese polisie meer as 1000 deelnemers aan ’n protes optog gearresteer het wat almal ondersteuners is van die amptelike opposisieparty. Die optog wat deur…

Indiese seun het honderde tande

’n Indiese seun se vele tande in sy mond het tandartse in verwarring gebring toe honderde klein tandjies uit die sewejarige se mond verwyder moes word. Dokters het byna vyf…

Noord-Korea wapen-program gaan voort

Die leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, het die afgelope naweek ’n nuut ontwerpte missiel geïnspekteer wat beskryf is as ’n “groot kaliber multi lanserings gids vuurpyl stelsel”. Die inligting is…

IMF: EU nomineer vroulike kandidaat

Die Europese Unie se regering het die Bulgaarse dame, Kristalina Georgieva, as hul kandidaat aangewys vir die amp as hoof van die Internasionale Monitêre Fonds (IMF). Die kandidaat is aangewys…

Duitse polisie konfiskeer reuse vrag kokaïen

Die polisie in Duitsland het beslag gele op kokaïen ter waarde van meer as $1 miljard wat in 211 sport sakke versteek was. ’n Polisie woordvoerder het bevestig dat 4,5…