ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 6, 2019

Eerbaarheid

Gedurende die afgelope maande is die nuus oorheers deur berigte en gerugte van oneerlike optrede deur diegene wat veronderstel is om ’n voorbeeld van eerbaarheid te stel. Die Openbare Beskermer,…

Mediese standaarde

Die vraag word, en is dikwels al gevra of SA se medici werklik voldoende gekwalifiseerd is die dag as hul die universiteite verlaat en hul opleidings-, of te wel dokters,…

Nuusflitse

Damwater in Wes-Kaap Soms is daar in die ruwe Suid Afrika ook goeie nuus.  Kaapse damme het die afgelope tyd met goeie reëns hul hoogste vlakke in vier jaar bereik. …

Betroubare operateurs al skaarser

Die landbou in Suid-Afrika sukkel om bekwame, en veral betroubare operateurs te bekom wat oor die kundigheid beskik om as operateurs van groot toerusting diens te doen. Die vermoë om…

Nog meer werkloosheid kan kom

Terwyl Suid-Afrika se ekonomie al verder terug val op pad na ’n resessie, blyk dit dat banke ook ’n verdere 10,000 werkers gaan aflê. Die bewering wat deur ’n vakbond…

Polisie slaan toe in Pretoria metro

Die polisie het in die groter Pretoria toegeslaan en 489 mense gearresteer gedurende die naweek toe agt padblokkades opgerig is om wetsoortreders vas te trek. ’n Polisie woordvoerder sê daar…

Iran kaap Irak olie vragskip

Die Iran Rewolusie Korps het weer toegeslaan in die Golf gebied en nog ’n olie tenkskip gekaap wat na bewering onder  die vlag van Irak gevaar het. Intussen het ’n…

Sjina gereed vir handelsoorlog teen VSA

Die nuwe Sjinese ambassadeur in die Verenigde Nasies het gewaarsku dat indien die VSA wil veg in die handelsoorlog, Sjina gereed is vir die geveg. Hy sê die handelsoorlog kan…

VSA onttrek uit Internasionale Kernverdrag

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het bekend gemaak dat die VSA hom onttrek uit die Kernverdrag wat die VSA met Rusland aangegaan het in 1987. Di verdrag…

Japan-Suid Korea verhouding versuur

Die kabinet van Eerste Minister Shinzo Abe in Japan het besluit om Suid-Korea se naam te skrap van sy lys van lande wat die voorreg het om minimum uitvoer kontroles…

Ebola virus versprei verder

Enkele ure nadat die derde geval van Ebola besmetting in die Kongolese grensdorp Goma aangemeld is, het Ruanda sy grense met die buurland gesluit uit vrees dat die virus na…

Weste plaas druk op Noord-Korea

Brittanje, Duitsland en Frankryk se verteenwoordigers by die Verenigde Nasies het druk geplaas op die Noord-Koreaanse verteenwoordiger met versoeke dat Kim Jong-Un sy dialoog met President Donald Trump moet hervat….

Saoedi verbeter vroueregte

Saoedi Arabië is bekend daarvoor dat vroue ’n ondergeskikte rol in die openbare lewe vervul weens die tradisionele miskenning van vroue s regte. Die afgelope week is aangekondig dat volwasse…