ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 5, 2019

Eskom se vier punt plan

Eskom het aangekondig dat hulle planne in plek gaan stel om uit hulle selfgemaakte gemors te kom.  Hulle gaan eerstens ʼn 80% tarief verhoging van elektrisiteit verkry deur ʼn hofbevel,…

Nuusflitse

Werkers pers Stadsraad af Die stakende munisipale werkers wat Pretoria in chaos gedompel het en die stad bemors het met vullis, het ʼn bonus van R318 miljoen ontvang na “onderhandelings”…

OB wil gelykgestel wees aan regters

Die Openbare Beskermer,  Busisiwe Mkhwebane, het op die sosiale netwerk probeer om haar beeld te verdedig deur aan te dui dat sy soos regters behandel moet word. Die OB reken…

Brandstof word duurder

Die petrolprys styg Woensdag met R0-11 sent per liter vir 93 en 95 oktaan, terwyl diesel met ’n paar sent per liter goedkoper word. Suid-Afrika se brandstofprys laat die motoris…

Jongman skiet tientalle dood in Texas

Saterdag ’n Jongman het 20 mense gedood en 26 ernstig gewond die afgelope naweek toe hy losgebrand het in b winkelsentrum in El Paso, Texas. Goewerneur Georg Abbot het die…

Weekliks vrek honderde honde in SA

Honderde honde, bam alle grotes en ouderdom, word daagliks vergiftig en tot soveel as 1100 word elke week in SA gedood deur kwaaddoeners. Dr. Gerhard Verdoorn, direkteur by  die Griffon…

Vrou word hoof van Mededinging Tribunaal

Vit die eerste keer is ’n swart vrou aangewys as voorsitter van die Mededinging Turbinaal wat deur die ANC president, Cyril Ramaphosa, benoem is. Mondo Mazwai het op 1 Augustus…

Motor rubriek – Mazda3 2,0 Astina AT

Mazda voertuie is ‘n gegewe en oral op die land se paaie is dit sigbaar en trek dit aandag. Afwerking is van hoogstaande gehalte en daar is min, indien enige…

Wales tussenverkiesing: Johnson verloor

’n Tussenverkiesing wat algemeen beskou is as ’n toets vir die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se premierskap, is in Wallis gehou. Vir die eerste keer in dekades het die…

VSA verskerp handelsoorlog

Die Amerikaanse president, Donald Trump, wil ’n nuwe tarief instel op goedere vanaf Sjina, en daarmee die handelsoorlog verder uitbrei na die mislukte onderhandelinge van verlede week. Die nuwe tariewe…

Britse dorp ontruim oor damwal

Die Britse owerheid moes in die noordwestelike deel van Engeland, naby die dorp Whaley Bridge, die inwoners versoek om die dorp te verlaat uit vrees dat die nabygeleë dam se…

Pompeo speel diplomatieke spel

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, het die naweek sterk kritiek gelewer teen Sjina se optrede in Asie tydens sy ontmoeting met die land se eweknie. Hy…

VSA oorweeg kwarantyn teen Venezuela

Die VSA oorweeg die moontlikheid om Venezuela teen te staan met ’n blokkade of kwarantyn maatreëls wat gefokus is op die diktator, president Nicolas Maduro. Die VSA vervul ’n prominente…

Trump steeds geduldig met Kim

Die Amerikaanse president, Donald Trump, is skynbaar geduldig en verdraagsaam om nie ’n voet verkeerd te sit wat ’n opvolg gesprek met Noord-Korea se Kim Jong-Un kan skaad nie. Die…

Duisende van Hong Kong in verset

Anti-regering studente en jongmense het in hul derduisende die strate van Hong Kong weereens beset gedurende die afgelope naweek. Geklee is swart hemde, en die voorlopers ook toegerus met swart…