ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: August 2, 2019

Ware geloof (9).

Oor die Here Jesus glo ons verder soos ons dan ook bely: wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore uit die maagd Maria. Die maagdelike geboorte van die Here…

Hoë TV koste weens hoë salarisse

Terwyl die aantal intekenare op DStv aan die daal is in Suid-Afrika, styg die inteken fooi jaarliks om die uitermatige hoe salarisse te betaal van sy senior amptenare. Slegs ’n…

So betaal motoriste hul boete

In die afgelope weke het die betaling van verkeersboetes weer skerp na vore gekom toe vasgestel is dat seker owerhede maatreëls in plek hou terwyl ander dit geensins toepas nie….

Perspektief: Hoe skep ons die teelaarde vir gesonde regering?

’n Nasie of vplk kry die regering wat hy verdien! Dit eggo die antwoord wat die profeet Samuel ontvang het, toe die volk in hul sondige strewe vra vir ‘n…

Hoe lyk landbou in SA

Gedurende die afgelope boekjaar het landbou weereens met goeie produksie sy deel bygedra om die mense van die land se voedsel behoeftes te bevredig met besondere gehalte produkte en bekostigbare…

Nuusflitse

Ou Mutual Die hoof van Ou Mutual wat afgedank is, sê hy weet nie waarom die maatskappy hom nie meer as Hoof Uitvoerende Beampte wil terug ontvang na die hof…

Eskom sal nie gou herstel

Die mikpunt wat deur die ANC regime gestel is dat Eskom se omkeer binne 18 maande moet plaasvind, is onrealisties en ’n teken van onkunde en oor optimisme. Dit is…

Ou Mutual in appèl teen Moyo

Ou Mutual het bekend gemaak dat hy die Appèlhof sal nader oor die saak met sy Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) wat hy afgedank het, en wat deur die Hooggeregshof ter…

SA Werkloosheid styg dramaties

Die werkloosheid in Suid-Afrika is die hoogste wat dit die afgelope dekade was, en waarnemers meen dit gaan nog verder toeneem. Die land se ekonomie kry die een na die…

Kanadese konserwatiewes gereed vir verkiesing

Die Konserwatiewe Party in Kanada het in sy veldtog om die land se verkiesing te wen, reeds $2,7 miljoen bymekaar gemaak tydens ’n fondsinsameling. Die bedrag wat in die tweede…

VSA-Sjinese handelsoorlog duur voort

Die weke lange onderhandelings tussen Amerika en Sjina het geëindig sonder dat enige vordering gemaak is, en sal die handelsoorlog voortgaan terwyl die kommuniste die VSA die skuldige wil maak…

VSA help Japan en Korea geskil

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, sê hy wil sy twee alliansie vennote, Japan en Suid-Korea, bystaan om ’n oplossing vir hulle verskille te vind. Amerika beskou…

Noord-Korea toets meer missiele

Noord-Korea het weer twee kort afstand  ballistiese missiele afgevuur in opvolging van verlede week se toetse wat uitgevoer is. Die optrede is bekendgemaak deur ’n militêre woordvoerder van Suid-Korea, en…

Sjina tree op teen geloof

Die owerhede in Sjina het beveel dat alle halaal by restaurante en voedsel winkels verwyder moet word. Die optrede word beskou as ’n nuwe tydvak waarin Sjina beweeg, en het…

Oostenryk eersdaags na stembus

Die vorige Kanselier van Oostenryk, Sebastian Kurz, het gesê hy sal oorweging gee aan ’n koalisie mat die nasionalistiese Vryheidsparty na afloop van die algemene verkiesing. Kurz se regering kon…

rolex replicas for sale