ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Monthly Archives: August 2019

SA Express se vlerke geknip

Die lugdiens, SA Express, is weereens verhoed om vlugte te hervat weens R70 miljoen wat aan ACSA verskuldig is vir landingsregte. Intussen sit SA Express met ‘n rekening van verskaffers…

Sttashospitale dop toets

Geen gesondheidsorg fasiliteit in Gauteng kon ʼn veiligheids oudit suksesvol deurstaan wat voldoen aan die Beroeps Veiligheids Wet van SA(OHSA) nie.  Dit beteken dat alle hospitale en klinieke in Gauteng…

Staat se skuldlas wek kommer

Groei in die ekonomie oor die laaste twintig jaar was volgens kenners ʼn teleurstelling terwyl die massiewe skuld wat die openbare sektor opgebou het besig is om die land te…

Polisie is slegter as kriminele

Taxi eienaars, sakelui en inwoners wat die chaos in Pretoria beleef het, sê die polisie se swak optrede en onverskillige houding was slegter as wat die kriminele elemente is. ’n…

Perspektief: Rotsvaste anker – ook in óns taal

Op 27 Augustus het ’n herdenking grootliks stil verby gegaan – tog was dit verblydend om die juweeltjies van onthou en koester raak te sien. “In die begin was die…

Die e-tol kan dalk kantel

Samesprekings tussen die ANC Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, en die verteenwoordigers van die AA asook die van Outa, laat die indruk dat die stelsel dalk gaan kantel. Mbalula sê…

Gas energie kan Eskom help

Deskundiges reken die oplossings vir al Eskom se probleme le in die omskakeling na gas om die besoedeling met steenkool uit te skakel. Die ondersoek toon glo dat gas uiteindelik…

Battery diefstal kan selfone sink

Alhoewel dit tans die MTN selfoon maatskappy is wat gebuk gaan onder die diefstal van hulle batterye by die torings, kan die ander twee maatskappye dieselfde drama verwag. Die algemene…

Die gyselaar drama gaan voort

Die gyselaarsdrama waarin Eskom die ANC-regime gevange hou, het nou sy hoogste punt van arrogansie bereik. Met ’n nuwe eis om R59 miljard te kry vir die volgende twee jaar…

Kuba vra hulp by Kanada

Die Kubaanse Minister van Buitelandse Sake, Bruno Rodriguez het by sy eweknie in Kanada, Chrystia Freeland, gepleit dat Kanada sy invloed moet gebruik om die VSA te oortuig om sanksies…

VSA-Taliban onderhandeling na aan finale akkoord

Die Taliban het in ’n verklaring gesê goeie vordering is gemaak in die onderhandelinge met verteenwoordigers van die Amerikaanse regering om die Afghanistan se geweld te beëindig. Die onderhandelings is…

Reënwoud brande laat buurlande vergader

President Jair Bolsonaro van Brasilië het aangekondig dat die meeste van die Suid-Amerikaanse state se leiers dringend byeengekom het om die krisis in die reënwoude te bespreek en oplossings te…

Britse premier vra “Koningin Toespraak”

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het die Verenigde Koninkryk se politici woedend met sy versoek aan die koningin om haar toespraak te lewer op 14 Oktober vanjaar. Die Arbeidersparty…

Italianers sentimeters nader aan regering

Die regerende 5-Ster Beweging het klaarblyklik sy stempel afgedruk en die nuwe koalisie vennoot oortuig dat die huidige premier steeds in die amp sal voortgaan. Die twee partye het egter…

VSA se oorlogskip tart Sjinese

’n Amerikaanse oorlogskip het baie na aan die eiland wat Sjina opeis in die Suid Sjinese See, verbygevaar wat gesien kan word as ’n daad van uittarting wat woede ontketen…

Duisend jaar om skuld te betaal

Die staat se vermoë om sy skuld af te betaal blyk bykans onmoontlik te wees.  Volgens die Sentrum vir Ontwikkeling en Ondernemings (SOO) se woordvoerder , Ann Bernstein, sal dit…

Ace Magashule dieper in bedrog

Die Staatskaping verhoor het getuies aangehoor van die vorige LUR van ekonomiese ontwikkeling van die Vrystaat waarin hy getuig het hoe die ANC sekretaris-generaal en die vorige premier van die…

Pretoria middestad in chaos

Taxibestuurders het die strate ingevaar in Pretoria nadat een van hulle “kollegas” klaarblyklik deur ‘n uitlander gedood is.  Verskeie winkels van uitlanders is gestroop en ‘n gebou is aan die…

Nog ’n krisis broei in onderwys

Die mening van ’n ANC onderwys minister kan die toekoms van duisende leerlinge sodanig benadeel dat hulle lewenslank gaan sukkel in die werksomgewing. Die mening is uitgespreek dat leerling wat…

Blanke mans in meeste bestuursposte

Thulas Nxesi Groot ongelukkigheid bestaan in die ANC regering omdat blanke mans na bewering steeds die grootste aantal bestuursposte beklee, Die ANC se Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, het die…

Diamant verkope op laagte punt

Die wêreldbekende De Beers Maatskappy het ’n opdraande stryd in die wêreld van diamant verkope terwyl die wêreld ekonomie minder rooskleurig lyk. Met sy sewende verkope vir die huidige jaar,…

Eskom smous dalk sy probleme

Eskom beplan om van sy kragsentrales te verkoop ten einde ontslae te raak van die groter probleme in die bedryf. Ingeligte bronne het Die Vryburger meegedeel dat Eskom sy kragsentrales…

Strenger maatreëls in werksplek

Die regering het by monde van die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi, aangekondig dat daar nou “harde” maatreëls ingestel gaan word sodat transformasie in die werksplek vinniger kan geskied.  Nuwe…

Koop stemme of…..

Dit blyk dat die ANC se president Ramaphosa se veldtog bestuurders meer as R70 miljoen spandeer het om lidmaatskap fooie op datum te bring en nuwe lede te registreer.  Lede…

Poolse Regering staan sterk

Die Nasionalistiese Reg en Geregtigheid Party in Pole is steeds die land se sterkste party met die grootste steun van kiesers. In die jongste peiling deur ’n onafhanklike entiteit, het…

Japanese in woeste oorstromings

Swaar en deurdringende reëns in die suide van Japan, en op sy naby geleë eiland, Kyushu, het oorstromings en grondverskuiwings hewige ontwrigting veroorsaak. Minstens twee persone het omgekom en duisende…

Britse opposisie wil premier keer

Die linkse Arbeidersparty van Brittanje en enkele kleiner partye met parlementêre verteenwoordiging wil probeer verhoed dat die Eerste Minister, Boris Johnson, sy plan tot uitvoer bring met Brexit. Die partye…

Brasilië verwelkom hulp, maar…

Die Brasiliaanse president, Jair Bolsonaro, het gesê sy land verwelkom die hulp wat aangebied word om die brande te bestry, en sal dit aanvaar sodra president Macron van Frankryk sy…

Italianers bots oor koalisie

Giuseppe Conte Die Italiaanse regerende 5-Ster Beweging het onderhandelings met die grootste opposisieparty, die Demokratiese Party, opgeskort. Die 5-Ster Beweging sal slegs die onderhandelinge hervat indien die opposisie inval by…

Duisende vlug uit Venezuela

Meer as 85,000 mense van Venezuela het die afgelope maand uit die land gevlug na Ecuador en Columbië uit vrees vir die nuwe en strenger visum voorwaardes wat binnekort in…

Sjinese geldeenheid tuimel

Die Sjinese betaalmiddel tuimel na benede terwyl die kommunistiese regering paniekerig soek na ’n buffer teen die Amerikaanse invoer heffings. Die geldeenheid het in waarde gedaal tot sy laagste vlak…

Twintig onwettige skole word gesluit

Die Departement van Onderwys het glo begin met ’n oudit en inspeksie wat meegebring het dat 20 onwettige skole in Ivory Park, naby Kempton Park gesluit is. In drie van…

Opposisie wil OB laat ontslaan

Die linkse DA se pogings om di Openbare Beskermer te ontslaan, duur voort, maar die Rooi brigade probeer glo alles moontlik om te verhoed dat sy haar pos verloor. Busisiwe…

Jare om ekonomie te herstel

Om Suid-Afrika se ekonomie te herstel, gaan baie jare neem, en dan is die vraag of die herstel wel gaan plaasvind, sê ekonome. Die agteruitgang wat oor 25 jaar ondervind…

Ware geloof (12).

Ek glo in Jesus Christus, wat opgevaar het na die hemel, en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader. Nadat Jesus opstaan uit die dood, bly Hy nog…

Ramaphosa is internasionaal onbekend

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het glo eers Sondag by die G7 beraad in Frankryk aangekom terwyl die ander lande se leiers reeds Saterdag hulle opwagting gemaak het. Die…

Nashua Hoof verlaat die land

Mark Taylor, die Hoof Uitvoerende Beampte van Nashua en uitvoerende direkteur van Reunert,  het uit beide poste bedank in voorbereiding vir sy “vertrek” uit die land. Sy bedanking by Reunert…

ANC se grootpratery oor Gesondheidsplan

Die ANC se Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het weer verduidelik hoe die sogenaamde Nasionale Gesondheidsplan benader sal word. Sonder om nuwe inligting aan die media beskikbaar te stel, het…

Baie geheime nou begrawe

Baie geheime rondom die korrupsie en Staatskaping in Suid-Afrika is gisteroggend vir goed begrawe na die kommunisties gesinde Gavin Watson verongeluk het toe hy teen ’n beton pilaar gebots het…

G7 Beraad lewer min verrassings

Die G7 Beraad in Frankryk het min verrassings opgelewer, en die $22 miljoen wat bewillig is aan Brasilië om die reënwoud brande te bstry, het wanklanke veroorsaak. Die belangrikste temas…

Iran se olietenkskip steeds soekende

Die olietenkskip van Iran, wat die naam Grace 1 gehad het, maar nou gedoop is na Adrian Darya is nog steeds soekende vir ’n land wat die duisende tonne ru-olie…

Brasilië verras die wêreld

President Jair Bolsonaro van Brasilië het die kritici  se monde gesnoer oor die magdom brande wat woed in die reënwoude van sy land. Die wêreld se leiers, waaronder Duitsland se…

Seuntjie neem motor vir plesierrit

’n Duitse seuntjie van 8 jaar het sy ma se motor vir ’n plesierrit op die snelweg geneem, en dit is nou sy tweede keer dat dit gebeur het. Die…

Tragedie in Poolse gebergte eis lewens

Uit die Poolse hoofstad Warskou word berig dat ’n tragedie die land getref het toe bergklimmers deur ’n swaar donderweer oorval is. Minstens vier mense het omgekom, en meer as…

Saoedi vroue juig oor nuwe regte

Die kroonprins van Saoedi Arabië se toegewings om die land se vroue meer regte toe te laat, het internasionale goedkeuring gekry, maar beroepe word gedoen om meer toegewings te maak…

Maleisië lê beslag op tonne dwelms

Die gesagvoerders in Maleisië het die afgelope naweek beslag gelê op 3,7 ton dwelmmiddels waarvan ’n groot deel kokaïen is. Die totale straatwaarde word geraam op meer as $161 miljoen…

Internasionale Handel

Die handelsoorlog wat deur die VSA begin is om die Sjinese te dwing om meer van Amerika se goedere te koop, het nie vrugte gelewer nie, maar het wel ’n…

Watson sterf in ongeluk

Gavin Watson, die Hoof Uitvoerende Beampte van Bosasa het Maandagoggend omgekom in ’n motorongeluk na die Tambo Lughawe by Kempton Park. Watson het glo vanaf sy woonplek in Port Elisabet…

Suid-Afrika kan meer voedsel uitvoer

Alhoewel Suid-Afrika ’n onvriendelike landbou klimaat het, is die land se boere nie verniet die wereld se beste landbou produsente se produsente nie. Selde in die wêreld kan die gehalte…

Regering is vrot van skuld

Die ANC regering is vrot van die skuld, en sy binnelandse skuldlas is ’n skande wat onverskoonbaar is, maar ook onaanvaarbaar bly. Die staat skuld die sakelui in die land…