Zuma Junior is skotvry

Die gebeure rondom die Zuma Junior hofsaak waarin een van die aanklagte teen hom was dat hy onder andere aangekla is van roekelose en nalatig bestuur.

Op aandrang van die privaat vervolgingsgesag van Afriforum het hy in die hof verskyn. Teen hierdie tyd is dit alreeds ou nuus dat hy skotvry daarvan afgekom het. ‘n Woordvoerder van die multikulturele Afriforum, Elias Mhagwali het aangekondig dat die sogenaamde burgerregte organisasie tevrede is want die jong Zuma het in die hof verskyn.

Wat die aangeleentheid interessant maak is dat ‘n volksvreemde woordvoerder van di burgerregte struktuur die aankondiging gemaak het. ‘n Vraag wat onwillekeurig in ‘n mens se kop is naamlik, siende dat hulle so baie vir die Afrikaner doen, waarom nie ‘n werklose Afrikaner wat die werk by Afriforum kan doen wat tans deur Elias gedoen word nie?

Die antwoord is egter voor die hand liggend – dit is mos ’n multikulturele organisasie – of hoe dan nou?    !

Vra maar net.

Doors Terblanche