Zoeloe monarg ontvang miljoene

Goodwil Zwelithini

Die premier vir Natal het aangekondig dat die regering voortgaan met finansiële steun aan die Zoeloe koning Goodwil Zwelithini. 

Die “koning” sal R66,7 miljoen ontvang ten spyte daarvan dat die land ‘n ekonomiese krisis beleef aangesien Zwelithini die Zoeloe kultuur beskerm en as ʼn simbool van eenheid in die Natalse provinsie gesien word.