VSA: Doodstraf word heringestel

Die Amerikaanse Prokureur-Generaal, William Barr, het bekend gemaak dat wet en orde gehandhaaf moet word en daarom is die doodstraf teruggebring.

Die besluit het skokgolwe deurgestuur ’n die linkses in die VSA, nadat die doodstraf reds vir meer as twee dekades nie meer toegepas word nie.

Die herinstel van die doodstraf sal op federale vlak ingestel word deur die Departement van Justisie.

President Donald Trump is ’n voorstander vir die instelling van die doodstraf en word ook deur 60% van die Amerikaanse kiesers verwelkom.

Die laaste keer wat die doodstraf opgelê is, was in 2003, en alhoewel minder Amerikaanse kiesers ten gunste van die straf is, word die herinstelling daarvan wyd verwelkom.