SABC – Kom ons gee maar weer.

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nadat daar hoeveel keer die versekerings gegee is dat die regering nie weer geld gaan inpomp in die bankrot staatsentiteite nie, het die nuwe Minister van Kommunikasie nou aangekondig dat haar departement in samesprekings is met Tesourie sal om sien of daar nie finansiële hulp aan die SABC gegee kan word nie. 

Die entiteit kort R3,2 miljard om aan die “lewe” te bly en die voortbestaan van die SABC is glo in belang van Suid Afrikaners aangesien die mandaat van die uitsaaier is om die “mense van die land op te voed, in te lig en te vermaak “.  

Die misbruik en openlike diefstal van belasting betalers se geld salseker  nooit ophou nie.