Onafhanklikheidsdag in VSA

Duisende mense het saamgekom op 4 Julie vanjaar om na President Donald Trump se toespraak te luister en die verrigtinge te aanskou, maar die vêr linkse opposisie het hom verkwalik dat hy van die dag gebruik gemaak het om die volk saam te bind rondom Onafhanklikheidsdag.