Nuwe skool vakke kom

Die ANC se president Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die regering homself verbind tot ‘n “vaardigheid revolusie”. 

Dit word gedoen om  mense op te lei wat “menslike kapitaal”  sal voortbring. Die volgende vakke gaan volgens die president op skole ingestel word. 

Data wetenskap, Grootboek tegnologie en analise,  Toevoegings vervaardiging, Kunsmatige intelligensie, Robotika, Kwantam  tegnologie en Kriptografie.

Kriptografie is ‘n baie oneffektiewe databasis stelsel om die Biitcoin legkaart te laat werk.  Kunsmatige intelligensie word beskryf as masjien intelligensie.  Hoe, wie en wanneer die vakke ingestel gaan word is nie duidelik nei.