Kuberkrakers slaan toe op SA Lugvaart

Die SA Siviele Lugvaart Owerheid(SACAA) is ‘n onafhanklike liggaam wat die veiligheid en sekuriteit van die siviele lugvaart industrie beheer, bevorder, reguleer, ondersteun en toepas.

Volgens die webtuiste van SACAA is gevind dat die inligting kommunikasie tegnologie stelsels het nie op 1 Julie normaal geopereer nie.

Verskeie veiligheid instellings van die staat is in kennis gestel vir verdere ondersoek, analise en om moontlike oorsake van afwykings te bepaal.

Sekere stelsels is afgeskakel en diens geskied nou “per hand” om verdere probleme te voorkom.