Grondhervorming verslag vrygestel

Die ondersoekers na die toestand in Suid-Afrika wat betref grondhervorming is nou met groot aankondigings bekend gemaak en is glo bevind dat 60% van grondbesitters se registrasie nie gedoen is nie.

Volgens die verslag kan die Grondhervorming nie langer uitgestel word nie, en kan dit ook nie geïgnoreer word dat die hervorming dringende aandag moet kry nie.

Die verslag dui aan dat die grondhervorming nie ligtelik benader kan word nie, en durf nie langer uitgestel te word nie.

Volgens die paneel wat in September 2018 deur Cyril Ramaphosa aangestel is, moet kollektiewe eienaarskap toegepas word.

Verder mote ’n gebied benadering gevolg word vir ’n gemeenskap wat geteiken word en ’n grond donasie beleid moet gevolg word, maar erken ook dat ’n “soort kompensasie” is sekere gebiede nodig sal wees.

Die verslag wat vrygestel is, bevat weinig waarvan landbouers nie reeds bewus is nie, maar dit het die paneel ’n jaar geneem om die eenvoudige verslag saam te stel. Word gees.