Grens beveiliging – Trump oorwinning

President Donald Trump van Amerika het nog ’n oorwinning behaal oor sy linkse opponente, die Demokratiese Party, to die hof toestemming gegee het vir ’n verdere $2,5 miljard vir die grensheining.

Die Republikeine het die Hooggeregshof genader en die hofsaak gewen met ’n uitspraak dat $2,5 miljard van die Pentagon se verdedigings fondse aangewend mag word vir die oprigting van ’n massiewe grensheining tussen die VSA en Meksiko.

President trump het nou ’n totale bedrag van meer as $8 miljard beskikbaar vir die oprigting van ’n lang grensheining om die VSA te beveilig teen die instroming van onwettige immigrante uit veral Sentraal Amerikaanse state.

Die deurbraak het groot frustrasie veroorsaak by politici van die Demokratiese Party, en bemoeilik glo hulle veldtog om ’n finale kandidaat aan te wys om teen Trump te staan in die 2020 presidentsverkiesing.