ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 31, 2019

Noord-Kaap benodig groot hulp

Boere in die drooggeteisterde Noord-Kaap het baie dringend, groot bedrae geld se hulp nodig om staande te bly na meer as ses jaar van bykans geen ren nie. Groot dele…

Bek-en-klouseer – uitvoer verbod opgehef

Die verbod op rooivleis uitvoere na veral Sjina, is pas opgehef alhoewel sekere gebiede nog nie toelating tot uitvoere gekry het nie. Drie gebiede, tradisioneel landbou gebiede van swartmense, is…

Pretoria werkers eis 18%

Munisipale werkers in die groter metro van Pretoria eis ’n 18% verhoging in hulle salarisse nadat vasgestel is dat senior amptenare so ’n verhoging gekry het. Die werkers het met…

Moody’s verslag wys rooi ligte

Rooi ligte is besig om te flikker in die Suid-Afrikaanse ekonomie nadat die jongste verslag van Moody’s op verskeie elemente gewys het wat ongunstig is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die…

Malema se leierskap tuimel

Tydens ’n radio onderhoud het die Rooi brigade se nasionale voorsitter, ene Dali Mpofu, gesê hy dink die EFF se leier, Malema, gaan hoogstens nog een termyn sy party se…

Wat gebeur ná grondhervorming

TLU SA is diep bekommerd oor die rigting waarin Suid-Afrika ontwikkel, nadat die langverwagte verslag oor grondhervorming die naweek bekendgemaak is. “Die regering en mnr. Ramaphosa laat hulle aan die…

Soveel skuld, wat nou?

Die adjunk van die Nasionale Tesourie wil die salarisse van staatsamptenare met 10% verminder om sodoende die tekort van R120 miljard uit te wis. Die tekort het ontstaan weens ’n…

Maduro bied blyplek vir rebelle

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, het die afgelope naweek gesê die twee voormalige FARC bevelvoerders van die naburige staat, Columbië, word verwelkom in sy land as hulle…

Noodvergadering oor Iran kernverdrag

’n Noodvergadering is gehou met Europese lande se verteenwoordigers oor Iran se kernwapen ooreenkoms wat nou die status van ’n internasionale krisis bereik het. Die onttrekking van Amerika uit die…

Hong Kong geweld duur voort

Hong Kong, die stad wat daarop roem dat dit sonder geweld en met min misdaad te kampe het, het die afgelope maande in ’n woeste stad met miljoene rebelle ontaard….

Moskou polisie arresteer honderde betogers

Die Russiese polisie in Moskou het minstens 1,000 lede van die opposisieparty gearresteer wat Saterdag ’n optog in die hoofstad gehou het. Dit is een van die grootste voorvalle van…

Morocco red immigrante uit see

Onwettige immigrante wat in die Straat van Gibraltar met ’n aantal kleiner bote na Europese lande wou vaar, het in die moeilikheid geraak en moes dringed gehelp word deur die…

Grens beveiliging – Trump oorwinning

President Donald Trump van Amerika het nog ’n oorwinning behaal oor sy linkse opponente, die Demokratiese Party, to die hof toestemming gegee het vir ’n verdere $2,5 miljard vir die…

VN verdoemend teen rookgewoonte

Die Wêreld  Gesondheid Organisasie van die Verenigde Nasies het ’n verdoemende verslag vrygestel teen sigaret rook en die sogenaamde elektroniese sigaret wat deesdae op die mark is. Die Organisasie sê…

rolex replicas for sale