ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 26, 2019

Ware geloof (8).

Ek glo in Jesus Christus, die eniggebore Seun van God. Eniggebore Seun van God – van ewigheid tot ewigheid – soos ons ook in die Woord hoor: In die begin…

Rupert se siening verander oor SA

Johann Rupert word aangehaal in ʼn boek geskryf deur Pieter du Toit, die Stellenbosch Mafia, en sê dat SA op die rand van ʼn afgrond verkeer met veral die moontlikheid…

Zoeloe monarg ontvang miljoene

Die premier vir Natal het aangekondig dat die regering voortgaan met finansiële steun aan die Zoeloe koning Goodwil Zwelithini.  Die “koning” sal R66,7 miljoen ontvang ten spyte daarvan dat die…

Moody’s negatief oor Eskom

Die graderings groep Moody’s het die regering se finansiële “hulp” aan Eskom as negatief beskryf aangesien dit ‘n verdere las plaas op die land se begroting.  Medium termyn planne om…

Hanekom nou onder soekligte

Derek Hanekom, die voormalige minister in die ANC regering, word nou uit alle oorde bevraagteken, en beskuldigings kom uit onverwagte kringe van die politieke spektrum. Dit is egter die opmerking…

City Power se krag verkope stol

Die kliënte wat normaalweg hulle elektrisiteit aankoop by City Power, sal bereid moet wees om te wag weens ’n tegniese probleem op die webblad. Na verneem word, is die webblad…

OB ondersoek SAID se Kieswetter aanstelling

Die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wil glo twee ondersoeke doen waarvan die aanstelling van SAID se hoof, die een belangrike ondersoek sal wees. Die aanstelling van Edward Kieswetter as…

Perspektief: Gesonde regeringsvorme op Christelik-nasionale grondslag

Tipies aan hulle aard, het die liberaal-humanistiese dampkring die instellings van verantwoordelike regering ondermyn, die inhoud van terme soos “demokrasie” vervals na iets wat dit nooit bedoel was om te…

Skotland eis onafhanklikheid referendum

Skotland se nasionalistiese leier het die nuwe Britse premier gewaarsku dat haar land nou ’n referendum oor onafhanklikheid opeis. Minister Nicola Sturgeon sê haar party gaan voort met reëlings om…

Pakistan premier tevrede met Trump onderhandelings

Die Eerste Minister van Pakistan, Imran Khan, het sy tevredenheid uitgespreek oor die samesprekings wat gehou is met die Amerikaanse president. Die voormalige krieketkaptein van Pakistan sê hy keer terug…

Johnson stel nuwe kabinet saam

Die nuwe premier van Brittanje, Boris Johnson, het begin om sy kabinet saam te stel deur eerstens ’n nuwe Minister van Handel aan te wys. Liz Truss, ’n voormalige ekonoom…

VSA uitdagend teenoor Sjina

Kort nadat Sjina die VSA gewaarsku het oor sy wapenverkope aan Taiwan wat kan lei tot oorlog, het die VSA sy rug styf gemaak en uitdagend ’n oorlogskip tussen Sjina…

Premier Johnson vasbeslote oor EU uittrede

Die nuut verkose Eerste Minister van Brittanje, Boris Johnson, het in sy nooienstoespraak as premier weereens onderneem om Brittanje uit die EU te lei op 31 Oktober. Hy het gesê…

Nog een Britse minister bedank

Wat beskou word as die adjunkpremier van Brittanje, het David Lidington kort nadat Boris Johnson as premier aangewys is, ook sy bedanking as minister aangekondig. Su bedanking volg kort nadat…

Trump-Kim: Twyfel oor opvolg gesprek

Berigte wat ontvang is uit Japan en Suid-Korea dui daarop dat die kommunistiese regime van Noord-Korea weer begin het met toetse op ballistiese missiele. Volgens die berigte is twee kort…

Sjina dreig VSA met oorlog oor Taiwan

Sjina het die week ’n ernstige waarskuwing gerig aan die wêreld dat dit oorlog sal beteken indien daar pogings is om Taiwan soewerein onafhanklik van Sjina te maak. In geen…

rolex replicas for sale