ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 25, 2019

Hanekom het Zuma gejaag

Asof daar nie genoeg verdeeldheid in ANC geledere is nie, berig die SABC dat oud minister Derek Hanekom die EFF genader het om maniere te vind om van Zuma as…

Zuma se Zondo-pyn

Die Zondo Kommissie se aanhoudende vrae, wat klaarblyklik ook die aggressie mag toon van die vraesteller, word nou te veel vir die voormalige ANC president. Voor die verhoor kon begin,…

Droogte slaan Noord-Kaap hard

Die droogte in die Noord-Kaap provinsie is die ergste wat dit nog ooit was in die afgelope 50 jaar, en boere gaan ten gronde weens die voete sleep van die…

Emosie loop hoog in Britse parlement

Terwyl die uittredende premier, Theresa May, al haar moeite het om die trane te bedwing, staan die ganse parlement op hulle voete en gee haar ’n laaste applous vir die…

Kaapse bendes skrik nie

Bendes op die Kaapse Vlakte skrik nie vir die koms van weermag soldate wat ontplooi is nie, en daar is selfs bendeleiers wat sê hulle verwelkom die nuwe reëling. Die…

Iemand moet blameer word

Die vraag oor werkloosheid en die redes daarvoor doen al geruime tyd die rondtes. Die president van die kommunistiese gesinde regerings gee redes vir sy onopgeloste probleem. Eerstens kry tegnologie…

Hoof van Onafhanklike Kragverskaffer afgedank

Die hoof van  Independent Power Produser (IPP),  Karen Breytenbach,  se kontrak is sonder enige redes beëindig.  Haar kontrak wat in April 2020 sou verstryk is deur die Departement van Energie…

Eskom se reddingsboei kan beter doen

Volgens berekening kan die R59 miljard reddingsboei wat aan Eskom gegee is, 600 nuwe treine op die spoorstelsel plaas.   Minstens 56 nuwe skole kan opgering word met R59 miljard en…

Estina het Vrede Melkplaas besteel

Die Estina groep wat 49% aandeel in die Vrede Melkplaas gehou het, was veronderstel om R228 miljoen by te dra tot die omstrede projek. Dit het egter nooit gebeur nie,…

Spaanse sosialiste kry wantroue mosie

Die Spaanse Sosialiste se vêr-linkse koalisievennoot het hom in die steek gelaat en geweier om steun te gee aan die regerende Eerste Minister Pedro Sanchez. Dit het gelei tot ’n…

Huawei bou netwerk vir Noord-Korea

Die Sjinese maatskappy, Huawei Technologies Co Ltd, wat vroeër daarvan beskuldig is dat hulle spioeneer op VSA se tegnologie, is klaarblyklik besig om ’n kommersiële sekuriteit draadlose netwerk op te…

Beslag gelê op honderde olifanttande

’n Woordvoerder van Singapoer het gesê hulle het beslag gelê op meer as 8 ton ivoor wat afkomstig is van sowat 300 olifante. Singapoer reken die ivoor vorm deel van…

Venezuela in donker gehul

Meer as die helfte van Venezuela se 23 state was in donker gehul toe die krag Maandag sonder rede stede en dorpe sonder elektriese krag gelaat is. Die omstrede regering…

Waarskuwing skote geskiet op Russe

Die Weermag van Suid-Korea het twee waarskuwing skote afgevuur op ’n Russiese militêre vliegtuig wat die land se lugruim binne gegaan het. Die Minister van Nasionale Verdediging het in Seoul…

Peru verklaar noodtoestand weens vulkaan

Die regering van Peru in Suid-Amerika, het ’n noodtoestand aangekondig in die gebied waar ’n vulkaan die lewens van 30,000 inwoners bedreig. Volgens ’n woordvoerder van Peru se Nasionale Noodoperasie…

rolex replicas for sale