ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 24, 2019

Nuusflitse

Volvo trek duisende voertuie terug Volvo SA het in ʼn verklaring gesê dat Volvo eienaars nie paniekerig moet raak rondom die terug trekking van meer as ʼn halfmiljoen voertuie wêreld…

Presteer, dan help ons

Die ANC se Minister van Finansies, Titi Mboweni, sê die entiteite moet presteer alvorens die tesourie finansiële hulp sal gee, Die minister het spesifiek verwys na drie entiteite van die…

OB vs Gordhan duur voort

Die Openbare Beskermer kon weer nie wen in die hof nie, en hierdie keer teen minister Pravin Gordhan, toe sy met ’n dringende aansoek na die Hooggeregshof in Pretoria is….

Dertien Prasa treine onder die hamer

Dertien lokomotiewe wat deur Prasa bestel is by die Spaanse vervaardiger Vossloh Espana,  gaan vroeg in September opgeveil word aan die hoogste bieër sonder dat  enige van die lokomotiewe gebruik…

Bloedsuier Eskom hou ANC gyselaar

As die geld nie kom nie, is daar nie elketrisieteit nie, en is die ANC regime die skuldige party want hy het die aanstellings gemaak in die kragvoorsiener se senior…

Honderde skole gaan sluit

Die Department van Basiese Opvoeding is daarop ingestel om ’n paar duisend skole te sluit weens die vermindering in leerling getalle. Die skole wat oor die grootste deel van die…

Menslike perspektief op die soewereiniteit van God

Op 20 Julie was die landing van die eerste mense op die maan, vyf dekades gelede, herdenk. In die media en vele dokumentêre programme fokus op daardie oomblik in die…

VSA en Pakistan besin oor Afghanistan

Die Amerikaanse president, Donald Trump het sy positiewe kommentaar gelewer en die hoop uitgespreek dat Pakistan se Eerste Minister, Imran Khan, van hulp sal wees om ’n politieke oplossing te…

Britse ministers bedank

Verskeie Britse ministers maak gereed om t bedank indien Boris Johnson verkies sou word as Eerste Minister, terwyl sommige reeds voor die tyd hulle bedankings ingedien het. Die jongste geval…

Iran arresteer VSA spioene

’n Woordvoerder van Iran het Maandag bekend gemaak dat 17 mense in hegtenis geneem is wat as Amerikaanse CIA spioene opgetree het. Sommige van die beweerde spioene is veroordeel en…

Massiewe bosbrand teister Portugal

Hoë vlamme in beboste gebiede in die sentrale deel van Portugal bedreig die lewens en eiendom van honderde inwoners. Sondag het die verwoestende brande die eerste woonhuise bedreig wat daartoe…

Oekraïne President verstewig sy greep

Hy was vroeër die humoris in ’n TV program, en het die politieke arena betree omdat hy die stryd teen korrupsie in die Oekraïne wou nek omdraai. In die afgelope…

Klinkende oorwinning vir Japanese premier

Die Eerste Minister van Japan, Shinzo Abe, het ’n klinkende oorwinning in die naweek se algemene verkiesing behaal. Die uitslag toon ’n soliede en stewige meerderheid vir die regering en…

Gekaapte skip se bemanning veilig

Die olietenkskip wat onder die vlag van Brittanje vaar, en aangehou word deur Iran, is die eiendom van ’n Sweedse maatskappy wat erg bekommerd is oor sy 23 bemanningslede op…

Trump verwelkom samewerking met Johnson

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het gesê hy sien uit om met Boris Johnson as die nuwe Eerste Minister van Brittanje saam te werk. Hy glo Johnson is die regte…

rolex replicas for sale