ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 23, 2019

Johnson is nuwe Britse premier

Die voormalige Minister van Buitelandse Sake wat as minister bdank het onder die bewind van premier Theresa May, is pas verkies tot leier van die Konserwatiewe Party. Dit bring mee…

Geld-vlug al groter

Suid Afrikaanse eiendoms maatskappye neem tans miljarde rande die land uit deur beleggings oorsee te doen. Dit vind plaas as gevolg van die swak ekonomie, verhoogde munisipale tariewe en belastings,…

Woelinge in die ANC

Die wonderlike demokrasie wat in 1994 met groot lawaai die wêreld laat regop sit en Suid-Afrika in ’n dansende politieke era ingelei is, se dae van lekker is aan die…

Skorsing van OB?

Die Regspraktyk Raad is deur Accountability Now(AN), ‘n nie-winsgewende organisasie, versoek om die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane,  se naam te skrap van die advokate rol.  Dit volg na die Konstitusionele…

Staatskas plundering gaan voort

Eskom gaan ‘n verdere R59 miljard oor twee jaar ontvang van die regering om die bankrot kragvoorsiener staande te hou. Dit volg op die R69 miljard wat reeds goedgekeur is…

Grondwethof beslis oor OB aansoek

Busisiwe Mkhwebane  Die Grondwethof het uitsluitsel gegee oor wie die R900,000 moet betaal vir die vorige hofsaak in die Hooggeregshof wat sy verloor het, maar het dit kort geknip deur…

Oortreders van die Grondwet

Kort nadat die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, haar verslag vrygestel het waarin sy beweer dat die president deur sy optrede die Grondwet oortree het, het hy daarop gereageer. Die ANC…

Spanning verhoog in regeringskringe

Alhoewel die ANC se president, Cyril Ramaphosa sekere opmerkings oor die Openbare Beskermer kon maak wat korrek mag wees, sê kenners dat sy die regte knoppie gedruk het oor die…

Hong Kong ontaard in geweld stad

Hong Kong se opposisie, die Demokratiese Party het begin met ’n ondersoek oor die aanvalle deur geweldenaars op treine se passasiers. Die ondersoek kom nadat ’n nag van geweld nuwe…

VSA verwerp Noord-Korea beskuldigings

Die VSA se Minister van Buitelandse Sake,  Mike Pompeo, het die bewerings van Noord-Korea se Minister van Buitelandse Sake ten sterkste verwerp. Die Kommunistiese minister het vroeër beweer dat die…

VSA aanvaar missiel bestelling van Saoedi

Die Amerikaanse Lockheed Martin vervaardiger van gesofistikeerde wapentuig, het die toekenning van ’n kontrak gekry vir die lewering van missiele aan Saoedi-Arabië. Die kontrak wat pas toegestaan is ter waarde…

Twee Iran vragskepe gestrand

Kort nadat dit bekend geword het dat Iran beslag gelê het op twee Britse olietenkskepe, is berig dat twee van Iran se skepe gestrand is. Die twee skepe van Iran…

Turkse besluit lei tot miljarde verlies

Die regering van Turkye se besluit om die S-400 missiel afweerstelsel van Rusland te koop, het die VSA daartoe gebring om Turkye af te haal van sy bekende F-35 vegvliegtuig…

Spaanse sosialiste se koalisie herstel

Spanje is weer in ’n politieke krisis na maande van onderhandelings wat misluk het om ’n koalisie regering saam te stel. Die Sosialiste, wat die regerende party was tot voor…

Drie Britse ministers wil bedank

Die Britse Minister van Justisie, David Gauke is een van drie ministers wat tans dien in die Theresa May kabinet wat aangedui het dat hy gaan bedank as Boris Johnson…

Poolse regering kry meer steun

Die Poolse regerende nasionaliste is besig om die hoog opgeleide mense van die land te oorreed om die regerende party te steun met die oog op die parlementêre verkiesing later…