ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 22, 2019

Kaapse doktor en reen oppad

Kapenaars kan hulle gereed maak vir ʼn erge koue front wat Dinsdag vir die gebied voorspel word. Dit sal gepaardgaan met welkome reën wat tot Woensdag kan duur.  Damme wat…

Lenasia se omgekeerde rassisme

Inwoners in die Lenasia woonbuurt, voorheen ʼn oorwegend Indiër woonbuurt,  is besig met protes optredes.  Die protes spruit voort uit die groeiende getal plakkers wat aan die suide van Lenasia…

Beskuldig iemand anders

Die voortslepende sage van die Bosasa skenking aan president Ramaphosa het nou ʼn wending aangeneem nadat die Openbare Beskermer die president beskuldig het van geld wassery.  Ramaphosa poog nou om…

Absa verwerp OB beskuldiging

Die Absa bankgroep het ontken dat hy geweier het om samewerking te bied aan die Openbare Beskermer oor die R500,000 wat op die ANC president se rekening inbetaal is. Busisiwe…

OB ontmasker ANC president

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het waarskynlik die ANC president, Cyril Ramaphosa, finaal ontmasker in haar verslag waarin sy aandui dat hy die parlement mislei het. In die verslag word…

Plaasmoorde deur president veroordeel

TLU SA het met waardering kennis geneem van President Cyril Ramaphosa se veroordeling van plaasmoorde tydens sy repliek op die presidensie se begrotingsdebat in die parlement, maar dring steeds daarop…

Motor rubriek – Ford Ranger Raptor DC 2,0 BiT 10AT 4×4

Gedurende Oktober verlede jaar is daar in hierdie rubriek aangekondig dat die veel besproke Ford Raptor gedurende die eerste helfte van 2019 heelwaarskynlik beskikbaar gaan wees in SA en dit…

Britse sal sterk optree oor skepe

Die Britse Minister van Buitelandse Sake, Jeremy Hunt, het gesê Londen sal op paslike wyse reageer na ’n weldeurdagte besluit oor die robuuste optrede van Iran om twee van sy…

Iran hou twee Britse tenkskepe gevange

’n Regeringswoordvoerder van Brittanje beweer dat Iran ’n tweede Britse olietenkskip in die Golf gebied blokkeer, maar Iran sê hy het net een skip geblokkeer. Iran ontken egter die beskuldiging…

Pakistan premier besoek Trump

Die Eerste Minister van Pakistan Imran Khan het in die VSA aangekom op besoek aan die Amerikaanse president, Donald Trump, wat beskou word as ’n spesiale sending. Die besoek hang…

VSA vernietig Iran hommeltuig

Die VSA sê in ’n verklaring dat sy oorlogskip van die VSA Vloot ’n hommeltuig van Iran vernietig het in die seegebied van Hormuz. Die hommeltuig het probeer om die…

Iran kaap internasionale olietenkskip

Die Revolusionêre Gids van Iran, wat die land se weermag uitmaak, sê in ’n TV onderhoud dat ’n buitelandse olietenkskip deur hulle gekaap, of geblokkeer is. Hulle beweer dat die…

Suid-Korea wil met Japan saamwerk

Die president van Suid-Korea, Moon Jae-in, en ander leiers van politieke partye in die land het verlede Vrydag byeen gekom om eenstemmigheid te kry vir die beeïndiging van die politieke…

Talle sterf in brandende gebou

’n Man het die gebou binne gegaan met ’n kan petrol wat hy uitgegooi het en skree toe “sterf” en laat die brandstof vlamvat. Die Japanese gebou het blitsvinnig in…

rolex replicas for sale