ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 18, 2019

Perspektief: Nasionalisme – die enigste beginsel-begronde keuse

Dit is belangrik om te onderskei tussen regeringsvorme, en die ideologiese onderbou waarvolgens ons ons toekomstige volkstaat behoort te rig. Met ‘n beginselvaste onderbou, is die regeringsvorm van minder belang….

Militêre soldate nog nie ontplooi

Die aankondiging verlede week dat militêre soldate na die Wes-Kaap ontplooi gaan word om die bende geweld te probeer hokslaan, het nog nie gerealiseer nie. Die aankondiging wat deur minister…

Koeberg kan ook gevaar word

Die vrae word al meer en al indringender oor wat alles kan gebeur as Koeberg Kernkragsentrale foute opdoen en die wêreld om hom met radio aktiewe stof besoedel soos wat…

Hoofregter en bedrog

Die Hoofregter Mogoeng Mogoeng het ‘n skerp uitspraak gemaak rondom korrupsie en sê dat korrupsie nie net in die openbare sektor plaasvind nie.  Hy sê dat Suid Afrika, Afrika en die…

Onderwys en die leerders

Angie Motshekga Volgens die langsdienende Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga,  gaan graad R tot graad 3 leerlinge reeds volgende jaar blootgestel word aan die Vierde Industriële Revolusie met die…

Johannesburg bobbejaan maak amok

’n Groot mannetjies bobbejaan wat “op vrye voet” is in Johannesburg, is besig om amok te maak en paniek te veroorsaak. Die dier is reeds twee weke op vrye voet…

VSA tree in by S-Korea-Japan dispuut

Die dispuut tussen Suid-Korea en Japan oor sekere handels sake het gedreig om onberekenbare skade aan te rig vir beide lande, wat die VSA laat besluit het om tussenbeide te…

Franse minister bedank onverwags

Die Franse Minister van Omgewing en Volhoubare Ontwikkeling,  Francois de Rugy, het onverwags sy bedanking by die Eerste Minister ingedien. Die Minister het blykbaar ontevredenheid veroorsaak weens sy hoe uitgawes…

Saoedi kelder vyandelike hommeltuie

Die Saoedi-Arabiese koalisie vegeenhede in Jemen kon weer daarin slaag om die Iran-gedrewe Houthi beweging se aanvalle met hommeltuie, af te weer. Die Koalisie, onder leiding van Saoedi het daarin…

Trump-Kim onderhandelings kan weer misluk

Die onderhandelings tussen President Donald Trump en Noord-Korea se Kim Jong-Un kan op die rotse beland as die VSA nie woord hou en sy militêre oefeninge met Suid-Korea stopsit nie….

Finansiële steun vir Venezuela opposisie

Die President Donald Trump administrasie beplan om meer as $40 miljoen van humanitêre bystand vir die Sentraal Amerikaanse lande se ondersteuning te verdeel dat Venezuela se opposisieparty een deel daarvan…

EU stem vir nuwe leier

Die nominasie van die Duitse kandidaat Ursula von der Leyen om die nuwe voorsitter van die Europese Kommissie te word, het Dinsdag plaasgevind, maar alles het nie seepglad verloop nie….

Boete teen Bayer word verminder

’n Regter van die VSA het gesê die kompensasie wat weens die gebruik van die onkruiddoder Roundup betaal moet word, is te hoog aangeslaan. Vroeër het die regter beveel dat…

rolex replicas for sale