ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 17, 2019

IT firma geskud met skaduagtige transaksies

Die IT firma EOH is geskud na bevindings rondom skaduagtige transaksies ter waarde van R1,2 miljard.  Die hoof van EOH, Stephen van Coller, het agt persone in die maatskappy geblameer…

Nog grootskaalse wanbestuur

Lindiwe Sisulu, die nuwe Minister van Water en Sanitasie, het tydens haar begrotings debat in die parlement erken dat haar departement onder ‘n wolk leef en dat “grootse finansiële wanbestuur”…

Die drie ape

Die beeldjies van die drie ape kom na vore as die Zondo kommissie voortsleep. Die een aap hou sy ore toe, die ander sy oë en die ander sy mond….

Alexandra weer sonder krag

Dieselfde Eskom substasie wat twee weke gelede die grootste deel van Alexandra sonder krag gelaat het toe dit aan die brand geslaan het, het nou weer in vlamme opgegaan. Die…

Bende geweld laat dosyne sterf

Minister Bheki Cele Die Minister van Polisie, Bheki Cele, beweer dat daar die afgelope naweek 43 mense in en om Kaapstad gedood is in bende geweld. Hy sê 141 verdagtes…

Jacob, jy tender vir tronkstraf

ʼn Meningsvormer van Pretoria reken die voormalige president van die ANC, Jacob Zuma, kan dalk in die tronk opgesluit word. Hy meen die oud president, Jacob Zuma, moet maar by…

Zuma Junior is skotvry

Die gebeure rondom die Zuma Junior hofsaak waarin een van die aanklagte teen hom was dat hy onder andere aangekla is van roekelose en nalatig bestuur. Op aandrang van die…

Tonne kakao in ongeluk verlore

Duitse polisie meen ’n ongeluk wat plaasgevind het met ’n vragmotor het gelei tot die skade van 17 ton kakao wat vervoer was. Die kakao was oor ’n wye gebied…

Kommunis dalk Taiwan se nuwe president

Die burgemeester van die stad Kuomintang in Taiwan is deur die opposisieparty van die land aangewys as hulle kandidaat vir die komende presidentsverkiesing. Han Kuo-yu is ’n Sjina ondersteuner wat…

Protes in Moskou oor stemreg

Die polisie in die Russiese hoofstad Moskou het minstens 25 protesteerders gevange geneem tydens die naweek se protes optog waar duisende inwoners hulle beswaar wou aanteken teen die verbod op…

Venezuela se twee partye praat weer

Die opposisieleier, Juan Guaido van Venezuela het ingestem om ’n volgende rondte samesprekings te voer met die land se diktator, President Nicolas Maduro. Hy sê sy span sal terugkeer na…

Iran sal praat as sanksies lig

Iran is gereed om dialoog te voer met die Verenigde State van Amerika as Washington die sanksies ophef en terugkeer na die 2015 kern-ooreenkoms waaruit hy getree het. President Hassan…

Duitsland lanseer ruimte teleskoop

Die wetenskaplike instansie Roskosmos het ’n Duitse-Russiese ruimte teleskoop gelanseer om ’n bestaande teleskoop te vervang. Die nuwe teleskoop sal wetenskaplikes instaat stel om waarnemings van meer as ’n 100,000…

Theresa May, trots en teleurgesteld

Premier Theresa May Die Britse Eerste Minister, Theresa May, tree binne enkele dae uit as Brittanje se premier, en in haar laaste BBC se TV onderhoud as premier, het sy…

rolex replicas for sale