ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 16, 2019

Die onvermoë

Suid-Afrika is nou die Nuwe Suid-Afrika, met ’n wonderlike grondwet, en ’n pragtige demokrasie, en met al die pragstukke van die land nogtans uitmekaar, en dit laat vrae ontstaan waarop…

Soweto se enorme skuldlas

Soweto is uitgewys as die groot sondaar as dit kom by uitstaande skuld aan Eskom.  In die jongste syfers word aangetoon dat Soweto se skuld aan die kragvoorsiener meer as…

Carl Niehaus verdedig Jacob Zuma

Kort voor Jacob Zuma voor die Zondo kommissie sou verskyn, het die verloopte kommunis Carl Niehaus verklaar dat hy nie glo dat Zuma verantwoordelik is vir die staatskaping nie. Hy…

Sjinese universiteit bied Zoeloe as vak

Die Beijing Foreign Studies University het aangekondig dat daar ʼn Zoeloe departement by die instansie ingestel is. Die departement sal Zoeloe as ʼn voorgraadse vak aanbied wat die vermoede laat…

Eskom se tesourier bedank

Kort nadat Eskom se hoof, Phakamani Hadebe, sy tasse gepak en bedank het,  kom die bedanking van Andre Pillay.  Hy is die Groep Tesourier van die entiteit en sal einde…

Wie lieg vir Zondo kommissie?

Die voormalige president van die ANC, Jacob Zuma het voor die Zondo kommissie getuig dat die Guptas se een broer deur sy voorganger, Thabo Mbeki, aan hom voorgestel is. Intussen…

Zuma se optrede verras niemand

Die aankondiging dat Jacob Zuma voor die Zondo kommissie getuig, het menige laat handeklap, maar denkers reken die man gaan “koes en duik” sonder om enige noemenswaardige bekentenis te doen….

Kragvoorsiening: Steenkool of Kernkrag

Die sogenaamde Integrale Hulpbronne Plan van die ANC regering se breër besonderhede in al sy verskillende vorms moet glo gefinaliseer word om aan die kabinet voorgelê te word in September…

Taiwanese president besoek Haiti

Twee dae nadat die Taiwanese president, Tsai Ing-wen, in die VSA aangekom het, vertrek sy na Haiti op ’n amptelike besoek om die verhoudinge te versterk. Die president se besoek…

Hong Kong kom nie tot rus

Hong Kong protesteerders het in Sjinese gebied met die polisie gebots toe duisende aktiviste Saterdag beswaar gemaak het teen die teenwoordigheid van Sjinese handels invloed in hulle stad. Die optog…

Facebook kry dalk reuse boete

Die onbetroubaarheid van Facebook kom weereens na vore met die jongste aksie wat die Amerikaanse reguleerders oorweeg om die omstrede maatskappy haf toe te sleep met ’n eis van miljarde…

Nieu Seeland koop burgerlikes se wapens

Die owerheid in Nieu Seeland se eerste poging om die land wapen vry te maak, is as suksesvol beskryf nadat die eerste 169 burgers hulle wapens vrywillig ingehandig het. ’n…

VSA verbod laat Kuba kreun

Die toerisme bedryf in die kommunistiese Kuba het reeds met byna 20% gedaal weens die verbod wat Amerika op die land ingestel het. Die VSA het ’n streng verbod ingestel…

VN ondersoek Filippynse dwelm stryd

Die Verenigde Nasies se Menseregte Raad  het besluit om ’n ondersoek te doen in die massa sterftes gedurende die Filippynse president, Rodrigo Duterte se sogenaamde “oorlog teen dwelms”. Die regering…

President Bolsonaro benoem sy seun

Die nuutverkose president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het bekend gemaak dat hy sy seun Eduard sal nader om die nuwe ambassadeur in die VSA te word nadat die huidige diplomaat…