ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 15, 2019

TLU SA hou Ekonomiese Beraad

Alle belangstellendes word genooi om TLU SA se Ekonomiese Volhoubaarheidsberaad op 16 Julie 2019 by te woon.  Kommersiële boere is die afgelope aantal jare as gevolg van omstandighede buite hulle…

ANC wil optree teen Malema-groep

Die ontwrigting wat in die parlement veroorsaak is deur die Malema-groep tydens Pravin Gordhan se toespraak verlede Donderdag, het die ANC woedend gelaat en word optrede geëis. Die ANC verwag…

Asbes-saak word ondersoek

Na etlike jare word daar uiteindelik ondersoek gedoen na die klaarblyklike korrupsie voorval met asbesplate op huise in die Vrystaat. Die Spesiale Ondersoek Eenheid is deur die ANC se president,…

Polisie erken mislukking

Met die ontplooiing van die SA weermag in Kaapstad se misdaad areas het de SAP effektief erken dat hul die stryd teen misdaad en misdadigers verloor het. Volgend die hoof…

SABC sluit kantore en dank personeel af

Die bankrot spreekbuis van die ANC, die SABC, beplan om 5 kantore te sluit en 37% van hul personeel af te betaal.  Dit sluit 19 algemene bestuurders is wat die…

Motor rubriek – Isuzu D-Max 3.0 DT 4×4 LX AT35

Wanneer ‘n mens die naam Isuzu hoor gaan jou gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die Isuzu KB reeks. Daar is gebiede in die land waar jy selde ‘n…

Rusland lewer militêre wapens aan Turkye

Rusland het ’n tweede besending van sy gevorderde lugverdediging stelsel aan Turkye afgelewer nadat die land ’n bestelling by die Russe geplaas het te midde van waarskuwings om dit nie…

Filippynse president reageer skerp teen Ysland

Die Filippynse President Rodrigo Duterte het skerp gereageer op die bekendmaking dat ’n ondersoek in sy land gedoen gaan word onder leiding van Ysland. Die ondersoek deur die Verenigde Nasies…

Sjina dreig met sanksies teen VSA

Sjina het die naweek aangekondig dat hy sanksies teen Amerikaanse firmas sal instel wat deel vorm van die wapentuig wat verskaf gaan word aan Taiwan. Die Amerikaanse regering het ’n…

Brittanje wil spanning met Iran verlig

Pogings om die spanning tussen Brittanje en Iran te verlig, het nog geen positiewe resultaat gelewer nie, en bestaan die vermoede dat gebeure eerder die spanning verhoog. Brittanje het aangekondig…

Venezuela partye se gesprek gaan voort

Die stryd om die demokrasie terug te bring na Venezuela is steeds aan die gang, en met Noorweë se betrokkenheid daarin, bestaan die hoop dat nuwe verkiesings wel gehou sal…

Taiwan president irriteer Sjina

Die jongste optrede van die Taiwanese president, Tsai Ing-wen, het in die VSA aangekom met haar reis onderweg na die inwoners van die Karibiese eilande. Die reis wat ’n enorme…

Kommer oor Merkel se gesondheid

Die Duitse Bondskanselier Angela Merkel se gesondheid toestand laat kommer by haar ondersteuners nadat sy verskeie kere tydens haar optrede fisiese ondersteuning nodig gekry het. Sy het in die jongste…

rolex replicas for sale