ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 12, 2019

Die skandaal is nie skandalig

Die burgemeester vam Ekurhuleni, Mzwandile Masina, het geweier om te aanvaar dat hy enige iets verkeerd gedoen het in die skandaal van ’n chemiese toilet tender ter waarde van R1,9…

Plaasaanvalle styg dramaties

Plaasaanvalle styg met 60% oor afgelope dekade – TLU SA stel halfjaarlikse landbou-misdaadsyfers bekend TLU SA is uiters bekommerd oor die toename in en brutaliteit van plaasaanvalle in Suid-Afrika, met…

Bankrot Eskom wil nou optree

Eskom sê in ’n verklaring dat hy besluit het om in die toekoms nie die krag te voorsien aan gebiede wat herhaaldelik onderbrekings het weens lyn verbindings wat gesaboteer word,…

Gordhan liasseer hofstukke teen OB

Minister Pravin Gordhan se regsverteenwoordigers het die week dokumente in die hof geliasseer waarin glo beweer word dat die Openbare Beskermer dit verkeerd het in haar verslag oor sy optrede….

Bloedsuiers tap SA motoriste

In ’n verslag wat pas vrygestel is word getoon dat Suid-Afrika se motoriste deur “bloedsuiers” getap word met swaar heffings terwyl min van die beoogde aanwending daarvan terg kom. Tien…

Geldwolwe byt in die stof

Die magnate wat gretig is om met skaliegas boorwerk te begin in die dorre, maar waterryke onderaardse gebied van die Karoo, het nou slae gekry in die Suid-Afrikaanse Appèlhof in…

Boere betaal duur vir veiligheid

Plaas aanvalle wat dikwels die lewens van nog ’n voedsel produsent kos, is die ergste wat landbouers deesdae tref, maar dit is nie die enigste probleem wat boere se wins…

Mynbase die sondebokke

Die erge besoedeling van die land se belangrikste opgaardamme, word in die meeste gevalle deur myne veroorsaak wat gewetenloos omgaan met die water in riviere en damme. Myne is volgens…

Hong Kong aktiviste daag Sjina

Terwyl Sjina se kommunistiese regering ongekende druk ervaar uit verskillende oorde, waarvan die handelsoorlog van Amerika die ernstigste is, word verdere druk uitgeoefen deur die aktiviste in Hong Kong. Die…

Vreugde onder politici in Brasilië

Tydens die Brasiliaanse verkiesingsveldtog vroeër vanjaar, het die nasionalistiese President Jair Bolsonaro beloof om die pensioenstelsel van die land te hervorm, en dit was een van sy hoof temas in…

VSA en Russe wil verhouding verbeter

Senior diplomate van die Verenigde State van Amerika en Rusland poog om die swak verhouding tussen die twee moondhede te verbeter. Die hernude poging volg nadat President Donald Trump en…

Oekraïne president handhaaf belofte

Die nuut verkose president Volodymyr Zelenskiy van die Oekraïne is duidelik nie meer die grapjas soos sy land hom gesien het toe hy as vermaaklikheidskunstenaar sy volk laat lag het…

Olietenkskip: Iran versus Brittanje

Vyf bote wat klaarblyklik aan Iran behoort, en onder beheer is van die sogenaamde Iranian Revolutionary Guards, het ’n Britse olietenkskip in die Golf seegebied genader. Die Britse skip is…

Hong Kong leier se tyd loop uit

Van sogenaamde Ystervrou tot slaprug vrou, want haar optrede maak van haar ’n uiters ongewilde politieke leier in Hong Kong. Carrie Lam se bene het lam geword, want haar pogings…