ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 11, 2019

TLU SA beklemtoon lesse uit Zimbabwe

Die ANC en sy bondgenote lê gereeld by Zimbabwe besoek af om daar te leer hoe om grondonteiening plaaslik toe te pas. Dié kommunisties-gedrewe party sal goed doen om hom…

Ware geloof (6).

Ware geloof is om God op Sy Woord te neem. Dit beteken dan onder andere om in Hom te glo soos Hy Homself in Sy Woord aan ons bekend maak….

Regstelsel struikel met geld tekort

Die nuwe nasionale direkteur van openbare vervolging, Shamila Batohi, het aangekondig dat die NVG nie genoeg fondse het om al die salarisse hierdie finansiële jaar te betaal nie.  Meer as…

Ramaforie aan sy einde

Dit blyk dat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se wittebrood verby is met sake leiers wat gefrustreerd is met sy tempo van hervorming en sy skaduagtige aanstellings in die…

Nuusflitse

Eskom tegnici weggejaag Eskom het aangekondig dat hul nie verder aandag aan foute in Diepsloot noord van Johannesburg gaan gee nie.  Tegnici is weggejaag uit die gebied en gedreig met…

Britse ambassadeur na VSA bedank

Die Britse ambassadeur na Amerika het ’n storm om sy kop laat losbars toe hy in ’n vertroulike e-pos die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy regering bestempel het as…

Nog werksgeleenthede tuimel

Die pluimvee bedryf staar ’n nuwe krisis in die gesig wat kan meebring dat meer as 12,000 werksgeleenthede in die bedryf verlore gaan. Die SA Pluimvee Vereniging word daarvan beskuldig…

Perspektief: Vra na die HERE – bou daarop jou toekoms

Op 14 Julie 1904 het een van ons groot volksleiers ons ontval; tog bly president Paul Kruger steeds ‘n inspirasie vir ons volk, ‘n navolgenswaardige voorbeeld, nieteenstaande meer as ‘n…

Verhoog die BTW na 20 persent!

Die regering dal die BTW koers met minstens 5% moet verhoog om die skuldlas te verminder in die provinsiale paaie se onderhoud rekening wat nou  ses keer hoër is as…

Humeure vlam op in TV debat

Tydens ’n TV debat tussen die twee Britse kandidate vir die premierskap, het die humeure opgevlam en het beide kandidate nie te alle tye goed vertoon nie. Die voorloper in…

VSA wil skeepvaart roete beveilig

Die VSA hoop om sy vennote te oortuig in die volgende weke om ’n militêre koalisie te vorm wat die skeepvaart roete in die waters van Iran en Jemen te…

Iran se vragskip is met olie gelaai

Toetse wat uitgevoer is toon dat die super olie tenkskip van Iran wat deur Brittanje gekaap en aangehou word, ’n vol vrag ru-olie dra wat klaarblyklik vir Sirië bestem is….

Taiwan koop oorlog toerusting by VSA

Die Verenigde State van Amerika se Departement Verdediging het die verkoop van militêre toerusting aan Taiwan goedgekeur. Die VSA sal nou voorsien word van M1A2T Abrams tenks asook Stinger missiele…

Oorwinning vir Hong Kong aktiviste

Hong Kong se politieke leier, Cassie Lam, het erken dat die Sjinese optrede die reaksie van inwoners ontketen het en gesê die voorgenome wetgewing is nou “dood”. Die wetgewing wat…

Iran eis vrylating van sy olieskip

Die kaping van Iran se olie tenkskip dur Brittanje het gelei tot ’n hewige reaksie van Teheran wat die voorval as “gevaarlike presedent” beskou wat onmiddellik beëindig moet word. Die…

rolex replicas for sale