ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 10, 2019

Eskom en sy bedmaat MultiChoice

Eskom gaan gebuk onder bedrog, geldwassery, onwettige tender toekennings en diefstal wat daartoe lei dat die Hoof Uitvoerende Beampte van die entiteit of afgedank of regterlik aangekla word van allerhande…

Kommer oor misdaad in onderwys

Geweld in en by skole is besig om die onderwys stelsel van die land te vernietig. Die afbrand van skole in swart woonbuurte is een tendens wat al hoe meer…

Misdaad ruk hande uit

Die vraag word al hoe meer gevra of misdaad in SA nog onder beheer is as die statistiek daaraan gemeet word.  Volgens Bheki Cele, die Minister van Polisie het die…

Die 4de revolusie in Afrika

Die vierde industriële revolusie het lankal aangebreek, en nou het Afrika skielik gehoor van die nuwigheid en wil nou met alle mag die spul bemeester en waarskynlik totaal oorneem wat…

Openbare Beskermer onder druk

Argumente wat die Openbare Beskermer aangevoer het in haar verslag, word nou skerp veroordeel deur Minister Gordhan se ondersteuners, maar die ANC se president Ramaphosa swyg oor die aangeleentheid. Ingeligte…

Stedelike munisipaliteite se krag-manewales

Die stadsraad van Johannesburg het stilweg die nuwe vooraf betaalde elektrisiteit heffing teruggetrek wat teen verbruikers gehef is. Die toepassing van die munisipale heffing het as ’n verrassing gekom omdat…

E-tol stryd nog nie gefinaliseer

Die stryd tussen die groot munisipaliteite van Pretoria en Johannesburg  teen die ANC regering is nog lank nie verby of deur een party gewen nie. Met minister Tito Mboweni se…

Wet en Orde verval in Venezuela

Die Internasionale Kommissie van Juriste het Venezuela aangespreek oor die verval van wet en orde in die land wat regeer word deur die omstrede president Nicolas Maduro. Die Waghond organisasie…

Griekse premier word ingehuldig

Die Konserwatiewe politikus, Kyriakos Mitsotakis, wat die afgelope naweek se algemene verkiesing met ’n sterk meerderheid geseëvier het teen die regerende sosialiste, is ingehuldig as die land se nuwe Eerste…

Iran dreig met meer verrykte uraan

Die regering van Iran dreig om die konflik oor sy uraan verryking verder te verhoog dur dit selfs tot 20% te vermeerder terwyl die ooreenkoms slegs 3,5% toelaat. Met die…

Sjina spioeneer op VSA weermag operasies

Woordvoerders van die Australiese Departement van Verdediging het gesê hulle het vasgestel dat ’n Sjinese waarnemer skip besig is om te spioeneer op die militêre see oefeninge wat tans gehou…

Verkiesingstryd heers in Argentinië

Die konserwatiewe president van Argentinië, Mauricio Macri, se stryd om weer verkies te word as president, sal nou voortduur tot Oktober wanneer die land na die stembus gaan. Die eerste…

Duisende verloor werk by Deutsche Bank

Deutsche Bank het bekend gemaak dat 18,000 werkers in die volgend paar jaar tot 2022 afgelê sal word om die bank se finansiële krisis te oorbrug. In die afgelope vier…

Maduro en Guaido hervat gesprek

Kort nadat Noorweë aangebied het om ’n tweede reeks samesprekings tussen die twee hoof partye van Venezuela te huisves, het die opposisieleier bevestig dat hulle die geleentheid sal bywoon. In…

rolex replicas for sale