ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 9, 2019

Binnegevegte

Die stryd om mag te bekom, en dit ook te misbruik, het die afgelope maande al sterker op die politieke horison verskyn en sal Suid-Afrika waarskynlik nog mer hiervan sien…

Twyfel oor standaarde in regstelsel

Na die pas afgelope Akte eksamens van die Regspraktyk Raad het die histerie weer begin.  Die LSSA (Wetsgenootskap van SA) het dadelik hul kommer uitgespreek oor die akte “landskap” wat…

Nuwe skool vakke kom

Die ANC se president Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die regering homself verbind tot ‘n “vaardigheid revolusie”.  Dit word gedoen om  mense op te lei wat “menslike kapitaal”  sal voortbring….

Kuberkrakers slaan toe op SA Lugvaart

Die SA Siviele Lugvaart Owerheid(SACAA) is ‘n onafhanklike liggaam wat die veiligheid en sekuriteit van die siviele lugvaart industrie beheer, bevorder, reguleer, ondersteun en toepas. Volgens die webtuiste van SACAA…

Energie Korporasie voorsitter bedank

Die voorsitter in die direksie van Suid-Afrika se Kernkrag Energie Korporasie, Rob Adam, het na slegs sewe maande in die amp, sy bedanking ingedien. Die Korporasie sukkel om te oorleef…

Hoe lank nog Minister Gordhan?

Menige vrae het opgeduik wat waarskynlik onbeantwoord gaan bly oor die Ministe Pravin Gordhan se toekoms wat belemmer kan word deur die ANC se president indien die aanbevelings van die…

Afrika leiers kry handelsooreenkoms

Dit het Afrika leiers vier jaar geneem om ’n ooreenkoms te bereik oor ’n vry handel akkoord in ’n poging om die 1,3 miljard mense van die kontinent te bevoordeel…

Iran: uraan verryking kan oorlog ontbrand

Die geskil met Iran is tans nog net ’n woordestryd tussen Iran en talle Westerse lande, maar dit kan uitkring tot ’n oorlog waarvan die einde onvoorspelbaar is. Dit is…

Griekeland verras by stembus

Uit Athene in Griekeland word berig dat die afgelope parlementêre verkiesing sy verrassing gelewer het met ’n konserwatiewe meerderheid. Alhoewel meningspeilings getoon het dat die konserwatiewe opposisieparty die verkiesing kan…

Smokkelaars van mense vasgetrek

’n Britse hof het verlede Vrydag agt mense wat betrokke is by mense smokkelary veroordeel waarby meer as ’n honderd mens van Pole mislei is. Dit is die grootste aantal…

Aardverwarming tref koue Alaska

Wetenskaplikes is bekommerd oor die rekord temperatuur wat in die Amerikaanse deelstaat Alaska ondervind word toe die kwik opgeskiet het na 32 grade Celsius. Dit is die hoogste temperatuur wat…

Verset teen Spaanse bulgevegte

Die ou Spaanse kulturele gebruik in die Spaanse dorp Pamplona om met bulgevegte in die strate die toeskouers te vermaak, word nou ernstig teengestaan deur aktiviste in die land. ’n…

Maduro regime laat talle uit tronke

Waarnemers is bekommerd dat die diktator van Venezuela met ’n nuwe spel besig is om Westerse lande te mislei en daarmee die sanksies teen sy land opgehef te kry. Anders…