ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: July 5, 2019

Onafhanklikheidsdag in VSA

Duisende mense het saamgekom op 4 Julie vanjaar om na President Donald Trump se toespraak te luister en die verrigtinge te aanskou, maar die vêr linkse opposisie het hom verkwalik…

Onderwys kantore brand

Die distrikskantoor van die Departement van Onderwys in Pietermaritzburg was die teiken van brandstigters. Dokumente, rekenaars en administratiewe toerusting is in die brand totaal vernietig.  Dit sal tot gevolg hê…

Myne verontagsaam reëls

Dit blyk dat agt steenkoolmyne in die Oos-Transvaal besig is om die omgewing en veral die belangrike waterbronne te besoedel.  Die probleem begin egter  by die Departement van Water en…

SABC – Kom ons gee maar weer.

Nadat daar hoeveel keer die versekerings gegee is dat die regering nie weer geld gaan inpomp in die bankrot staatsentiteite nie, het die nuwe Minister van Kommunikasie nou aangekondig dat…

Waterbesoedeling word nasionale krisis

Water wat besoedel word op verskillende maniere, is een van Suid-Afrika se grootste gevare vir ’n algehele ramp wat wag om te gebeur. Dit is die mening van ’n kenner…

Pretoria munisipaliteit ondoeltreffend

Die Pretoria Munisipaliteit is uiters ondoeltreffend en self arrogant met alles wat hulle verkeerd doen, sê die woedende inwoners van die hoofstad. Die onverantwoordelikheid om kragtoevoer af te sny in…

Duisende werksgeleenthede, miljoene rande

In ’n eerste fase van meer as 40 verskillende projekte wat glo die SA ekonomie gaan stimuleer, behels beleggings van R840 miljard en bykans 160,000 werksgeleenthede. Vier van die 43…

Goud vir almal op aarde

Nasa het sy oog op ’n asteroïed wat in die ruimte hang, wat alle mense op aarde miljardêrs sal maak, want die metaalagtige rots bestaan uit ryk minerale. Wetenskaplikes het…

Duitse vrou word EU voorsitter

Die uittredende voorsitter van die Europese Unie het ’n beroep gedoen op die Europese Parlement om steun te gee en Ursula von der Leyen as sy opvolger. Haar nominasie vir…

Russe gereed vir samesprekings met VSA

President Vladimir Poetin van Rusland is gereed om dialoog te voer met die Amerikaanse president, Donald Trump. In ’n verklaring sê Rusland hy is gereed om ta praat oor ontwapening…

Venezuela: Peru reël internasionale beraad

Peru het ’n alternatiewe inisiatief begin om die krisis in Venezuela aan te spreek, en wil ’n beraad hou waarby Sjina, Rusland, Kuba, Amerika en ’n hele aantal ander lande…

Boeing stel miljoene dollar beskikbaar

Die vliegtuig vervaardiger Boeing van Amerika het aangekondig dat hy $100 miljoen oor die volgende aantal jare beskikbaar sal stel in die twee lande waar Boeing vliegtuie neergestort het weens…

VSA en Sjina hervat handel onderhandeling

Senior onderhandelaars van Amerika en Sjina maak gereed om die onderhandelings te hervat ten einde die handelsoorlog te beëindig met ’n konkrete ooreenkoms. Alhoewel die vooruitsigte vir die bereiking van…

Maduro wil praat met opposisieleier

In Caracas, die hoofstad van Venezuela, het die omstrede diktator, president Nicolas Maduro, gesê hy wil met die amptelike opposisieparty se leier, Juan Guaido, praat om die politieke krisis in…