Hier’s ons weer met ons bedelkassie
Ten spyte van die R230 miljard wat die ANC president aan Eskom beloof het oor die volgende tien jaar, staan hulle weer bakhand by die regering vir verdere hulp. Op…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Ten spyte van die R230 miljard wat die ANC president aan Eskom beloof het oor die volgende tien jaar, staan hulle weer bakhand by die regering vir verdere hulp. Op…
Media berigte het die EFF se voorbereiding van Ramaphosa se staatsrede uitgelig waar partylede by ʼn luukse Kampsbaai huis hul tyd deurgebring het. Die koste van die huis was R60,000…
Die onlangse berig rondom howe en die chaos wat daar heers word beklemtoon deur die nuwe Minister van Justisie, Ronald Lamola. Hy het planne aangekondig wat glo die howe in…
Die munisipale kantore in Plettenbergbaai is gesluit na verdere protes optredes wat weereens gelei het tot die sluiting van die N2. Klipgooiery en brandende bande tussen die Shell Ultra City…
Die gereelde refrein van “ongelykheid” in welvaart, in geleenthede en nog wat word gereeld deur die liberale media verkondig. Konteks vir die huidige sosio-ekonomiese werklikhede van Suid -Afrika word egter…
Naspers het Phuti Mahanyele-Dabengwa aangestel as Hoof Uitvoerende Beampte vir Suid-Afrika nadat sy hoof van ’n redelik onbekende instansie was. Naspers is Afrika se grootste openbare maatskappy wat nou die…
Die Suid-Afrikaanse Inkomste Diens het belastings verhoog te midde van die swak ekonomiese toestande, en gevolglik ’n swak ekonomiese groei. Suid-Afrika bevind hom onder die tien top lande wat hoë…
Die Amerikaanse maatskappy Coca-Cola Foundation in Suid-Afrika belê nou miljoene rand in verskillende water projekte ten einde te verseker dat volhoubaarheid gehandhaaf kan word. Die projek behels ondermeer die skoonmaak…
Sjina het beswaar aangeteken oor die Britse Minister van Buitelandse Sake, Jeremy Hunt, se waarskuwing dat die Sinese hulle moet hou by die ooreenkoms om Hong Kong se vryheid in…
President Andres Manuel Lopez Obrador van Meksiko het duisende werksgeleenthede belowe aan immigrante wat onderweg na die VSA was, maar nie deur die grens kan beweeg nie. Die sakesektor van…
Die lande wat ondertekenaars van die kernverdrag met Iran is, begin rug styf maak nadat Iran wederregtelik die ooreenkoms verbreek het deur meer verrykte uraan te produseer as waarop ooreen…
Meer as twee miljoen inwoners het vreedsaam betoog teen die beoogde wetgewing wat Sjina se houvas op Hong Kong sou versterk, maar dit het nie daar geëindig nie. Met die…
Die Europese Unie het Woensdag Christine Lagarde verkies tot die nuwe hoof van die Europese Sentrale Bank, en hoop om die vier ander senior poste ook gevul te kry. Die…
Die inwoners van Swede is gedetermineerd om van hulle land ’n rookvrye omgewing te maak, en wil teen 2025 ’n rookvrye nasie wees. Alhoewel dit nou verbode is om in…
Die president van Venezuela, Nicolas Maduro, het ’n spel begin wa ’n wenresep kan wees nadat sy opponent, Juan Guaido se ondersteuners besig is om moed te verloor en ongeduldig…
Nuutste kommentaar