ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 3, 2019

Ware geloof (5).

Ek glo in God, die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde. Om so in God te glo – dit is ware geloof. Verlede keer het ons gehoor…

Spoorvervoer gekortwiek weens diefstal

Na ‘n ontsporing in Boksburg en die twee treine wat in die Pretoria stasie gebots het, kom die volgende ontsporing naby Springs. ‘n Trein het by die Angelo stasie naby…

Hospitale weer onder die soeklig

‘n Onverklaarde brand in Durban se Addington hospitaal het daartoe gelei dat 84 pasiënte ontruim moes word. Hysbakke is reeds 18 maande buite werking in die hospitaal. Staatshospitale is kort-kort…

Koalisies brand vas

Die EFF het aangekondig dat hul nie in koalisie sal gaan met die DA in enige munisipaliteite nie aangesien die DA hul versoek geweier het dat die rooi brigade die…

Durban hospitaal in vlamme

Die Addington Hospitaal in Durban moes blitsvinnig optree om pasiënte te verwyder van die sewende vloer nadat ’n brand ontstaan het. Veiligheidsbeamptes en hospitaal personeel is later geloof vir hulle…

Banke se regte ingekort

Bankiers se regte is ingekort deur ’n beslissing in die Hooggeregshof met ’n saak wat Standard Bank verloor het, en in die toekoms nuwe eise aan bankiers stel. Die gebruik…

Delmas skuld miljoene vir water

“Ons almal betaal gereeld ons munisipale rekeninge, wie steel dan al die geld”, is die vraag wat inwoners van Delmas en omgewing nou vra nadat dit bekend geword het dat…

Trump sê Iran speel met vuur

Iran se aankondiging dat die land sy laag-verrykte uraan produksie reeds oorskrei het, is die vonk wat President Donald Trump laat reageer het met die opmerking dat hulle met vuur…

EU sukkel om leiers te kies

Drie lidlande van die Europese Unie se plan word elke keer in die wiele gery om ’n nuwe president vir die Europese Kommissie verkies te kry. Die afgelope naweek is…

Soedan steeds die kookpot

Inwoners van Soedan is steeds ontevrede dat ’n militêre tussentydse regering die septer swaai, en het met hernude optogte begin om hulle ontevredenheid te bevestig. Die opposisieparty eis dat ’n…

Wie word No.10 se bewoner?

Alhoewel die Britse media alles in hulle vermoë doen om die premiers kandidaat Boris Johnson die voorloper te hou, is daar ’n sterk steun van sy teenstander, Jeremy Hunt, die…

VSA en Taliban in onderhandeling

Die Verenigde State van Amerika en die Taliban Islamitiese militantes het die afgelope naweek met hul sewende rondte onderhandelings begin met die hoop om die 18 jaar van oorlog in…

Duisende kinders sterf in Jemen

Die oorlog geteisterde Jemen se inwoners word nie net bedreig deur siekte, cholera, water en voedsel tekorte nie, maar sy kinder sterftes is die hoogste ter wêreld. Die Verenigde Nasies…

Nasa ondersoek Saturnus maan

Nasa is besig met die beplanning om ’n hommel ruimtetuig vir wetenskaplike navorsing doeleindes na die grootste maan van Saturnus te stuur. Wetenskaplikes beweer dat die grootste maan wat om…

rolex replicas for sale