ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 2, 2019

Gekondisioneerde volk?

Met die eerste moord op ʼn blanke boer was dit voorblad nuus in elke koerant, hartseer verhale is op televisie uitbasuin, en manne het met gebalde vuis beduie wat alles…

Kommissie op kommissie

Na die sogenaamde Staatskaping is daar ondersoeke gelas om eerstens die skuldiges vas te trek en tweedens om te sien of vermorste fondse  verhaal kon word.  Die Gupta-sage is al…

Hof prosedures in SA

Vertragings in hofsake veroorsaak dikwels dat sake uiteindelik onttrek word.  ‘n Regspraktisyn, Marius du Toit, meld dat sake dikwels uitgestel word vir verskillende redes soos “verdere ondersoek”, afwesigheid weens siekte…

Doodsberig van ‘n president

Dit is ‘n openbaring om die “doodsberig” van Cyril Ramaphosa raak te lees in een van die linkse media internet “koerante”.  Die Daily Maverick kondig dan ook op 1 Junie…

Hong Kong aktiviste beset Raadsaal

Die Hong Kong aktiviste wat nou reeds vir etlike weke in opstand is oor ’n omstrede wet wat byna gefinaliseer is, het Maandag met hulle verset voorgegaan en die regering…

Ramaphosa gereed vir oorlog

Die beskuldigings wat dur die Openbare Beskermer teen die ANC se president gemaak is, het glo die vuur se vlamme laat opskiet in die Ramaphosa-kamp. Waarnemers wys daarop dat Ramaphosa…

OB sê president het Grondwet oortree

Die Openbare Beskermer,  Busisiwe Mkhwebane, sê die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het die land se Grondwet oortree Sy beskuldig Ramaphosa daarvan dat hy misluk het om die land se…

Edgars spartel steeds

Die Edcon groep van maatskappye, bestaande uit Edgars, CAN en Jet, is steeds aan die planne maak om kop bo water te hou. Die Hoof Uitvoerende Beampte, Grant Pattison, van…

Taiwan president tart Sjina

Die president van Taiwan, Tsai Ing-wen, het aangekondig dat sy van voorneme is om gedurende Julie ’n tor t onderneem na die Verenigde State van Amerika en wil ook besoek…

Weber nie gekies as EU leier

Leiers van die Europese Unie het onverwags besluit om nie die gunsteling, Manfred Weber, as die nuwe president van die Europese Kommissie te kies nie. Die Duitser was algemeen beskou…

Warmste Junie ooit in Frankryk

Frankryk beleef sy warmste Juniemaand ooit sedert temperatuur meting begin is, en die kwik het die naweek gestyg tot 45,9 grade Celsius. Die reuse hittegolf wat groot dele van Europa…

Iran gewaarsku deur wêreldleiers

Wêreldleiers het ’n ernstige waarskuwing tot Iran gerig om nie die bepalings van die kernkrag ooreenkoms te ignoreer en meer verrykte uraan te produseer as waaroor ooreengekom is nie. Dit…

Filippynse president daag sy teenstanders

President Rodrigo Duterte van die Filippyne het sy opponente gewaarsku dat hulle pogings om hom as president afgesit te kry, gaan misluk, en hy sal toesien dat hulle in tronke…

Johnson maak gereed om premier te word

Boris Johnson, wat tot nou toe die grootste steun onder lede van die Konserwatiewe Party in Brittanje geniet, maak blykbaar gereed om hom te posisioneer as premier van Brittanje. ’n…

Boeing ontdek nog 727 Max foute

Nog ’n potensiële risiko is in die Boeing 737 Max gevind wat veroorsaak dat die vliegtuie van Boeing nie in vlugte toegelaat kan word nie. Die bevindinge kom nadat twee…