ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: July 1, 2019

Gesag, dissipline en orde

In onlangse berigte is moorde en opstande in tronke belig.  Volgens syfers wat vrygestel is het daar 1,485 natuurlike sterftes, 78 selfmoorde en 28 moorde plaasgevind in tronke. In die…

Nooddienste onttrek na aanval

Die Johannesburgse Stadsraad het ambulans dienste onttrek in die Cosmo City gemeenskap.  Dit volg nadat drie nood dienste personeel aangeval is terwyl hul ‘n beseerde persoon op die toneel behandel…

Ace waarsku die ANC

Sonder om te speel met woorde het Ace Magashule verklaar dat hy sal toesien dat die besluite van die Nasionale Uitvoerende Kommitteer van die ANC se resolusies nagekom sal word. …

Veteraan akteur sterf

Die veteraan akteur/regisseur Paul Eilers het op 28 Junie 2019 gesterf op die ouderdom van 74 jaar.  Eilers sal onthou word vir sy rol en werk in rolprente soos Vyfster,…

SA bied donker toekoms

Die Wilson Bayly Holmes-Ovcon (WBHO) het in ’n media berig gesê die land se verlies aan opgeleide, bekwame personeel, wat na die buiteland uitwyk, het dramaties versnel. Die moeilike omstandighede…

Meer mense verloor werk

Te midde van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se onderneming om meer werksgeleenthede te skep, verloor al meer mense hulle werk weens die swak ekonomie van die land. Een…

Motor rubriek – BMW Z4 M40i Steptronic

Vir die manne en dames wat daarvan hou om van tyd tot tyd met die wind in die “hare” te ry, is die Z4 die aangewese voertuig. Oorspronklik het BMW…

Ethiopië – staatsgreep misluk

’n Mislukte poging met ’n staatsgreep in Ethiopië het verskeie Afrika state gereed gemaak om die regering by te staan,  maar uiteindelik is die poging afgeweer deur die veiligheidsmagte. Sowat…

Trump en Kim ontmoet in neutrale gebied

President Donald Trump van Amerika het met ’n kort kennisgewing ’n ontmoeting met die leier van die kommunistiese Noord-Korea, Kim Jong-Un gehad die afgelope naweek. Kort na die inde van…

VSA en Sjina hervat onderhandelings

Kort nadat President Donald Trump en President Xi Jinping van Sjina hul samesprekings afgesluit het oor die hervatting van onderhandelings oor handelstariewe, het die Amerikaanse president aangekondig dat die twee…

Reuse oor-brug word herbou

 Ses sekondes van aanskoulike ontploffings het die laaste deel van ’n geskiedkundige brug wat ineen gestort het, ook beëindig in die Italiaanse stad Genoa. Die deskundige wyse waarop die laaste…

VSA gereed vir derde ontmoeting met Kim

Amerika se spesiale verteenwoordiger oor aangeleenthede van Noord-Korea, Stephen Biegun, sê Washington is gereed vir ’n volgende rondte samesprekings met Kim Jong-Un. Die derde ontmoeting sal in opvolging wees van…

G20 – Trump net ingestel op handel

President Donald Trump het tydens die G20 beraad gesê die hy en die VSA afvaardiging is ingestel op handelsooreenkomste met ander lande. Hy sê handel met ander lande beteken die…

Buurlande druk Venezuela president

Die Latyns Amerikaanse state beplan verdere druk op die president van Venezuela, Nicolas Maduro, en wil glo nog groter isolasie teen hom en sy regering begin. Die Organisasie van Amerikaanse…

Japan vra ooreenkoms met Brexit

Die Minister van Buitelandse Sake in Japan het gewaarsku dat die twee Britse kandidate vir die premierskap moet besef dat ’n uittrede uit die Europese Unie sonder ’n ooreenkoms, Japan…