ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: July 2019

Noord-Kaap benodig groot hulp

Boere in die drooggeteisterde Noord-Kaap het baie dringend, groot bedrae geld se hulp nodig om staande te bly na meer as ses jaar van bykans geen ren nie. Groot dele…

Bek-en-klouseer – uitvoer verbod opgehef

Die verbod op rooivleis uitvoere na veral Sjina, is pas opgehef alhoewel sekere gebiede nog nie toelating tot uitvoere gekry het nie. Drie gebiede, tradisioneel landbou gebiede van swartmense, is…

Pretoria werkers eis 18%

Munisipale werkers in die groter metro van Pretoria eis ’n 18% verhoging in hulle salarisse nadat vasgestel is dat senior amptenare so ’n verhoging gekry het. Die werkers het met…

Moody’s verslag wys rooi ligte

Rooi ligte is besig om te flikker in die Suid-Afrikaanse ekonomie nadat die jongste verslag van Moody’s op verskeie elemente gewys het wat ongunstig is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Die…

Malema se leierskap tuimel

Tydens ’n radio onderhoud het die Rooi brigade se nasionale voorsitter, ene Dali Mpofu, gesê hy dink die EFF se leier, Malema, gaan hoogstens nog een termyn sy party se…

Wat gebeur ná grondhervorming

TLU SA is diep bekommerd oor die rigting waarin Suid-Afrika ontwikkel, nadat die langverwagte verslag oor grondhervorming die naweek bekendgemaak is. “Die regering en mnr. Ramaphosa laat hulle aan die…

Soveel skuld, wat nou?

Die adjunk van die Nasionale Tesourie wil die salarisse van staatsamptenare met 10% verminder om sodoende die tekort van R120 miljard uit te wis. Die tekort het ontstaan weens ’n…

Maduro bied blyplek vir rebelle

Die omstrede diktator van Venezuela, president Nicolas Maduro, het die afgelope naweek gesê die twee voormalige FARC bevelvoerders van die naburige staat, Columbië, word verwelkom in sy land as hulle…

Noodvergadering oor Iran kernverdrag

’n Noodvergadering is gehou met Europese lande se verteenwoordigers oor Iran se kernwapen ooreenkoms wat nou die status van ’n internasionale krisis bereik het. Die onttrekking van Amerika uit die…

Hong Kong geweld duur voort

Hong Kong, die stad wat daarop roem dat dit sonder geweld en met min misdaad te kampe het, het die afgelope maande in ’n woeste stad met miljoene rebelle ontaard….

Moskou polisie arresteer honderde betogers

Die Russiese polisie in Moskou het minstens 1,000 lede van die opposisieparty gearresteer wat Saterdag ’n optog in die hoofstad gehou het. Dit is een van die grootste voorvalle van…

Morocco red immigrante uit see

Onwettige immigrante wat in die Straat van Gibraltar met ’n aantal kleiner bote na Europese lande wou vaar, het in die moeilikheid geraak en moes dringed gehelp word deur die…

Grens beveiliging – Trump oorwinning

President Donald Trump van Amerika het nog ’n oorwinning behaal oor sy linkse opponente, die Demokratiese Party, to die hof toestemming gegee het vir ’n verdere $2,5 miljard vir die…

VN verdoemend teen rookgewoonte

Die Wêreld  Gesondheid Organisasie van die Verenigde Nasies het ’n verdoemende verslag vrygestel teen sigaret rook en die sogenaamde elektroniese sigaret wat deesdae op die mark is. Die Organisasie sê…

Die OB verloor weereens

Die onbevoegdheid van die Openbare Beskermer het weereens na vore gekom in die hofsaak wat Maandag in die Pretoria Hooggeregshof afgespeel het. Sy het die klag teen Minister Pravin Gordhan…

Dit is geen demokrasie

Die hewige stryd tussen ANC lede van die parlement en die Openbare Beskermer het ’n magstryd geword wat nog lank nie verby is nie, ongeag wat die howe se beslissings…

Munisipale bestuurder se reuse goue handdruk

Die munisipale bestuurder van Pretoria se metro raad, Moeketsi Mosola, ontvang ’n goue handdruk van miljoene Rand, terwyl hy ook ’n 18% verhoging kry wat eers in berekening gebring moes…

Verlaag salaris van Staatsamptenare

Die benarde posisie waarin SA verkeer op finansiële gebied, word weer beklemtoon met die fiskale krisis weens die toekenning van meer geld aan die bankrot Eskom kragvoorsiener. Die Tesourie benodig…

OB vs Ramaphosa die week se geveg

Na verwagting sal die stryd tussen ANC president Cyril Ramaphosa en die Openbare Neskermer, Busisiwe Mkhwebane, hierdie week op die spits gedryf word wanneer die Hooggeregshof in Pretoria sy beslissing…

OB kry nog ’n slaan stok

Die magstryd is besig om nuwe tendense na vore te bring, en die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het intussen nie stilgesit nie, want sy beskik oor ’n nuwe stok om…

Grondgryp verslag uiters radikaal

Verskeie instansie uit die landbou omgewing het hulle skok en ontevredenheid uitgespreek oor die verslag wat deur die paneel vrygestel is. Die paneel wat deur Cyril Ramaphosa aangestel is in…

Getuie dra wapen na kerkdiens

Die Vrede Melkplaas se werkers, en sogenaamde mede eienaars het glo vir hulle lewens gevrees as die opdragte nie uitgevoer word nie. Ephraim Dhlamini, een van die betrokkenes by die…

Die Boris Johnson revolusie begin

Eerste Minister Boris Johnson van Brittanje het sy revolusie begin om Brittanje weer sterk te maak, en om dit deurgevoer te kry, het hy sy kabinet geskommel sodat almal pro-Brexit…

Hong Kong demokrate beset lughawe

Die jong studente en werkende manse van Hong Kong het in duisende gestroom na die lughawe en die lokale oorstroom sodat vlugte opgeskort moes word. Die demokrate eis steeds dat…

VSA: Doodstraf word heringestel

Die Amerikaanse Prokureur-Generaal, William Barr, het bekend gemaak dat wet en orde gehandhaaf moet word en daarom is die doodstraf teruggebring. Die besluit het skokgolwe deurgestuur ’n die linkses in…

Brasilië: Hof sê Iran skepe kan brandstof kry

Die Hooggeregshof in Brasilië het beslis dat Petroleo, wat aanvanklik geweier het om vragskepe van Iran van Brandstof te voorsien, verplig is om die skepe te help. Twee van Iran…

Gewapendes steel miljoene se goud

Gewapende mans het sowat $40 miljoen se goud en ander medaljes en metale in Sao Paulo, Brasilië, van ’n vervoerder gesteel. Die mans het toegeslaan by die besigste lughawe van…

Macron wil Johnson besoek oor Brexit

Kort nadat kanselier Merkel ’n waarskuwende woord gerig het teenoor die Britse premier, het die Franse president, Emmanuel Macron, aangekondig dat hy van plan is om dialoog te voer met…

ANC verdeeldheid styg steeds

Die verdeeldheid in ANC geledere het die afgelope naweek weer skerp onder die ligte gekom toe die Veterane van die party hulle geskaar het by die vêr linkse Derek Hanekom….

Bankrot Denel frustreer werkers

Sedert Denel in gebreke gebly het om sy werknemers se salarisse volledig te betaal, het werknemers se negatiewe houding toegeneem. Alhoewel die salarisse uiteindelik voluit betaal is, blyk dit dat…

Grondhervorming verslag vrygestel

Die ondersoekers na die toestand in Suid-Afrika wat betref grondhervorming is nou met groot aankondigings bekend gemaak en is glo bevind dat 60% van grondbesitters se registrasie nie gedoen is…

Klopjag in Verre-Noord uitgevoer

’n Polisie klopjag wat in Noord-Transvaal (Limpopo) uitgevoer is, het in die vroeë oggend ure die afgelope naweek talle arrestasie meegebring. Die polisie het in die omgewing van Thohoyandou toegeslaan…

OB se hof skuld ruk haar

Die Openbare Beskermer van Suid-Afrika, wat deur Jacob Zuma aangestel is, se hof skulde het so veel geword dat sy kwalik die bedrag sal kan aflos. Onbevestigde berigte lui dat…

Motor rubriek – Lexus UX 250h

In die sportnuts motorwêreld is die kompetisie straf maar Toyota ingenieurs laat hulle nie afskrik nie. Inteendeel vir hulle is dit ‘n uitdaging en die UX 250h kan ons van…

TLU SA: Grondhervorming is kortsigtig

Die besluit van die ANC-regering om voort te gaan om wetgewing rondom artikel 25 van die Grondwet – wat handel oor onteiening sonder vergoeding – te verander, is kortsigtig. ‘n…

Spaanse Sosialiste kry parlementêre bloedneus

Die Spaanse parlement het die poging van die Sosialiste om ’n regering saam te stel en erken te word deur die parlement, gefnuik en die aansoek verwerp. Pedro Sanchez, die…

Venezuela opposisie hou Kongres lewendig

Die opposisieparty van Juan Guaido in Venezuela sê die land se omstrede diktator, president Nicolas Maduro, probeer nou om die laaste demokratiese instelling te sluit. Guaido sê die president wil…

Pompeo bereid om Iran te besoek

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het die naweek gesê hy is bereid om na Iran te gaan indien hy versoek sou word om dialoog te voer om…

Brittanje beveilig vragskepe met begeleiding

Brittanje het in ’n verklaring bekend gemaak dat hy ’n oorlogskip stuur om al;e olietenkskepe wat onder die Britse vlag vaar, te beskerm teen aanvalle of kaping. Die gevaarsone is…

Johnson probeer EU boelie, sê Merkel

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het  skep gereageer op die nuwe Eerste Minister van Brittanje  se opmerkings oor uittrede en gesê om die Europese Unie te probeer boelie sal nie…

“Ek sal Brittanje weer sterk maak”

In die woorde van President Donald Trump, het die nuwe Eerste Minister van Brittanje, Boris Johnson, gesê hy sal Brittanje weer sterk maak. Die Britse geldeenheid, die Pond, het dieselfde…

Korea: Missiel toets is waarskuwing

Noord-Korea het in ’n verklaring gesê die lansering van twee kort adstand ballistiese missiele is gedoen om Suid-Korea te waarsku om nie voort te gaan met sy “oorlog sugtige” militêre…

Ware geloof (8).

Ek glo in Jesus Christus, die eniggebore Seun van God. Eniggebore Seun van God – van ewigheid tot ewigheid – soos ons ook in die Woord hoor: In die begin…

Rupert se siening verander oor SA

Johann Rupert word aangehaal in ʼn boek geskryf deur Pieter du Toit, die Stellenbosch Mafia, en sê dat SA op die rand van ʼn afgrond verkeer met veral die moontlikheid…

Zoeloe monarg ontvang miljoene

Die premier vir Natal het aangekondig dat die regering voortgaan met finansiële steun aan die Zoeloe koning Goodwil Zwelithini.  Die “koning” sal R66,7 miljoen ontvang ten spyte daarvan dat die…

Moody’s negatief oor Eskom

Die graderings groep Moody’s het die regering se finansiële “hulp” aan Eskom as negatief beskryf aangesien dit ‘n verdere las plaas op die land se begroting.  Medium termyn planne om…

Hanekom nou onder soekligte

Derek Hanekom, die voormalige minister in die ANC regering, word nou uit alle oorde bevraagteken, en beskuldigings kom uit onverwagte kringe van die politieke spektrum. Dit is egter die opmerking…

City Power se krag verkope stol

Die kliënte wat normaalweg hulle elektrisiteit aankoop by City Power, sal bereid moet wees om te wag weens ’n tegniese probleem op die webblad. Na verneem word, is die webblad…

OB ondersoek SAID se Kieswetter aanstelling

Die omstrede Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, wil glo twee ondersoeke doen waarvan die aanstelling van SAID se hoof, die een belangrike ondersoek sal wees. Die aanstelling van Edward Kieswetter as…

Perspektief: Gesonde regeringsvorme op Christelik-nasionale grondslag

Tipies aan hulle aard, het die liberaal-humanistiese dampkring die instellings van verantwoordelike regering ondermyn, die inhoud van terme soos “demokrasie” vervals na iets wat dit nooit bedoel was om te…