Verligting vir motoriste

Die AA verwag ‘n aansienlike verlaging in die prys van brandstof eerskomende Woensdag. 

Di prys van petrol kan met 86 sent  en diesel met 68 sent verlaag word. 

Laer olie pryse is verantwoordelik vir die verlaging en indien die Rand nie so swak gevaar het teen oorsese geld eenhede nie, kon die verlaging selfs hoër gewees het.