Vasbyt begin!

Vasbyt reëls vir Vryburger Kinderfonds

1        Hiermee kondig Die Vryburger aan dat ’n Vasbyt vir die Kinderfonds gehou word vanaf Vrydag 28 Junie tot Dinsdag 2 Julie 2019

  • Lesers kan enige bedrag op die onderstaande rekening inbetaal, en stuur ’n e-pos aan ons by [email protected]

Rekeningnaam                   Oranjekas

Bank                                 Standard Bank

Rekening no.                     271240490

Takkode                           010545

Verwysing                         0145 378 664 + Naam van skenker

  • Die e-pos moet aandui hoeveel inbetaal is en indien moontlik, ’n afskrif van di inbetaling saamstuur.
  • Die bestuur hou rekord van die donasies wat inbetaal is, asook die beloftes van geld wat later inbetaal word en sal na afloop van Vasbyt  in die koerant ’n aankondiging maak.
  • Lesers se e-pos adres sal streng vertroulik hanteer word en onder geen omstandighede aan enige iemand anders bekend gemaak word nie.