Toenemende moorddadigheid

Die moorde in Suid-Afrika is aan die toeneem, en behalwe vir meer plaasaanvalle is daar oor die algemeen meer voorvalle aangemeld.

In die afgelope maand het die syfer skerp gestyg, en word daar nou gemiddeld 53 moorde per dag gepleeg.

Die dramatiese styging word deur misdaad deskundiges beskryf as angswekkend, en die hoofrede waarom die ANC se president, Cyril Ramaphosa se hoop op buitelandse beleggings, net ’n droom sal bly.

Die geweld, stakings en uitsprake oor grondbesetting, het beleggers sterk herinner aan die optrede van Robert Mugabe.

Die aanvalle deur swartmense op blankes op plase het ook toegeneem, wat die indruk laat dat di moorddadigheid kan toneem want die verkiesing is verby.

Met bykans 20,000 moorde per jaar, sal geen belegger sy geld waag in Suid-Afrika nie, is die mening van verskeie deskundiges.