Oostenryk regter tydelik kanselier

Brigitte Bierlein

Kort nadat die regerende koalisie regering uitmekaar gebars het, het die linkse opposisiepartye, saam met die party wie se leier in ’n skandaal van korrupsie vasgevang is, ’n mosie van wantroue in die kanselier gestel.

Dit het gelei tot ontslag uit die kanseliers amp, en moet ’n nuwe algemene verkiesing gehou word.

Kanselier Sebastian Kurz het egter gesê hy is binne enkele da na afloop van die komende verkiesing, weer terug in die kantoor as kanselier.

Intussen het die president die hoofregter, Brigitte Bierlein, gevra om ’n tydelike kabinet saam te stel terwyl sy as die interim  kanselier van Oostenryk sal regeer.

Fie 70 jarige Brigitte Bierlein is nou getaak pm ’n tydelike kabinet saam te stel wat almal parlementêre gesag sal geniet vir die tyd tot die verkiesing afgeloop en ’n nuwe regering saamgestel is.