Nog werksgeleenthede gaan verlore

Die Sibanye-Stillwater myngroep het 3,450 poste afgeskaf in sy goudmyne, wat bykans die helfte van die aantal wat verwag is.

In ’n opgedateerde verslag oor die vermindering van sy werksmag, by veral die Beatrix en Driefontein goudmyne word daarop gewys dat die besluit nodig was na die vyf maande staking ’n nadat eenstemmigheid bereik is oor  afleggings.

Net een skag in die Driefontein myn bly produksie lewer, wat daarop aangedui het dat bykans 6,000 permanente werkers en 800 gekontrakteerdes by Beatrix en Driefontein afgelê sou word.

Die myne se swaar verliese het uiteindelik daartoe gelei dat 3,450 permanente werkers afgelê word, sowel as 550 kontrakteurs.

Driefontein se nommer 8 bly in produksie met slegs  sowat 970 werkers en 55 kontrakteurs.