Die Rand tuimel

Die Suid-Afrikaanse geldeenheid is aan die tuimel, en wie ook al wat sê ter verdediging moet kyk na die feite.

Gister was die Rand op ’n nuwe laagtepunt, maar om lesers opnuut bewus te maak van hoe swak die Rand werklik is, word die syfers ietwat ander aangebied.

Die geldeenhede van ander lande word teen R1-00 gemeet om te sien hoe swak die Rand werklik is.

 
SA Rand 1.00 ZAR  
US Dollar 0.066705  
Euro 0.059071  
British Pound 0.052505  
Indian Rupee 4.616931  
Australian Dollar 0.095513  
Canadian Dollar 0.089185