Al weer “parlement chaos”

Minister Gordhan

Met die komende parlementêre sitting, waartydens Ramaphosa as die ANC se president, aan die woord is, gaan die chaos weer losbars soos wat die Rooihemde doen.

Die Malema-groep beplan glo om Ramaphosa aanhoudend in die rede te val oor sy aanstelling van Pravin Gordhan wat weer as minister aangestel is.

Die president het hom nie laat afskrik deur besluite van die integriteit komitee nie, en het die bedenkinge oor Mabusa probeer besweer, maar ook die adjunk se ondersteuners se steun behou net sy aanstelling voordat die komitee enige verslag kon lewer.

Gordhan, wat van vele kante teengestaan word, is ook aangestel ongeag of hy die hofsaak gaan wen al dan nie, maar dit het die Rooihemde op hulle agtervoet gebring.

Of die president die twee sou afdank as hulle nie hulle onskuld kan bewys nie, is ’n ope vraag, sê politieke ontleders.