ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: June 28, 2019

Kabel diefstal op Metrospoor lyne

Kabel stropers het weer toegeslaan op elektriese kabels buite Pretoria.  Die diefstal het by die Winternest stasie plaasgevind wat daartoe gelei het dat  Metrospoor treine in die noorde van die…

OTM bedrog neem toe

Die SA Bank Risiko Inligtings Sentrum het sopas hul statistiek bekend gemaak rondom misdaad in 2018.  In die verslag word digitale misdrywe, kaart bedrog en geweldadige misdade in die Bank…

Verligting vir motoriste

Die AA verwag ‘n aansienlike verlaging in die prys van brandstof eerskomende Woensdag.  Di prys van petrol kan met 86 sent  en diesel met 68 sent verlaag word.  Laer olie…

Nog geld na bankrot Eskom

Te midde van vele beloftes en versekerings voor die algemene verkiesing, het die leuens weer geseëvier, want dit lyk of Eskom nog geld by die regering gaan kry. Hardnekkige berigte…

Geen staats entiteit word geprivatiseer

Met die staat se maatskappye wat almal in ’n finansiële verknorsing sit, het politici en kenners begin vra oor wanneer word die entiteite geprivatiseer ten einde die las op belastingbetalers…

TLU SA Ekonomiese Volhoubaarheidsberaad – 16 Julie

Die media en ander belangstellendes word genooi om TLU SA se Ekonomiese Volhoubaarheidsberaad op 16 Julie 2019 by te woon.  Kommersiële boere is die afgelope aantal jare as gevolg van…

Iran waarsku VSA oor grens skending

Iran het die Verenigde State van Amerika amptelik gewaarsku dat verdere skending van sy grense en lugruim sal lei tot sterker optrede as om net ’n duur hommel vliegtuig af…

Kanada soek meer immigrante

Kanada wat byna geen werklose mense het nie, is ernstig besig om immigrante te lok om die vraag na werknemers te beantwoord. Die land is bekend dat sy werkloosheidsyfer van…

Bedrywige G20 beraad vir Trump

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sal ’n bedrywige tyd hê tydens die naweek se G20 beraad in Osaka, Japan. ’n Woordvoerder van die Amerikaanse Wit Huis het besonderhede bekend gemaak…

Miljarde dollar kan Noord-Korea verander

Handel tussen die twee Koreaanse lande wat in ’n spesiale projek is, kam miljoene dollar per jaar laat vloei na Noord-Korea, wat die moontlikheid van vrugbare ooreenkoms met die VSA…

Venezuela krisis duur voort

Die president van Venezuela, Nicolas Maduro, het gesê die land se veiligheidsmag het ’n kaping deur die opposisieparty gefnuik wat ondermeer hom sou uitskakel as president van die land. Hy…

Hong Kong opstand hervat

Duisende aktiviste van Hong Kong het weer met demonstrasies begin in die strate van die stad uit protes teen die wetgewing wat sou beteken dat inwoners na Sjinese howe oorgeplaas…

Trump en Xi vergader by G20 beraad

President Donald Trump se skedule is gereël om die Sjinese president, Xi Jinping te ontmoet tydens die G20 beraad. Die beraad wat in Osaka, Japan gehou word, is as geleentheid…